SLEUTELWOORD ARGIEWE: Ierland


Ierland: Susters Wreed Aangerand

IERLAND – Twee susters in Ierland, Amy Rice (21) en Nicole (19) het twee mans op Facebook ontmoet en ’n ruk lank met hulle gesels. Die susters, van Dublin, het eindelik ingestem om die mans (na skatting 25 en 30 jaar oud) vir ’n drankie te ontmoet. Die mans het hulle by ’n bushalte opgelaai en na ’n woonstel geneem…....


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

800 Kinders se Oorskot in Massagraf in Ierland Gevind

IERLAND – Die week is ‘n grusame ontdekking naby ‘n voormalige tehuis vir ongehude moeders en hul kinders gemaak. Byna 800 kinders is in ‘n massagraf gevind. Die kinders is ‘n septiese tenk op die terrein van die huis in Tuam, Ierland begrawe. Dit het blykbaar tussen 1925 en 1961 gebeur het die BBC berig. Baie van die kinders is…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Virtuele Bier