SLEUTELWOORD ARGIEWE: Hopetown


Eskom Dreig om Dorpe se Krag te Sny

HOPETOWN – Eskom dreig om Maandag elektrisiteitstoevoer na verskeie rade se gebiede in die Noord-Kaap te onderbreek weens beweerde wanbetaling. Die gebiede van die Renosterberg-munisiplaiteit sluit, Warrenton, Hopetown, Strydenburg, Victoria-Wes, Barkly-Wes, Delportshoop, Proteahof, Vanderkloof, Philips-town en Petrusville in. Volgens Eskom is Renosterberg-munisipaliteit se skuld sedert Januarie 2013 uitstaande en ook glo nie die bepalings van die betalingsooreenkoms nagekom nie. Die…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Lyk van Vermiste Wit Bejaarde Langs Spoor Gevind

Die polisie ondersoek die dood van ‘n bejaarde wat sowat drie weke gelede op ’n treinrit vermis geraak het. Sy lyk is in ’n veld naby Hopetown gekry. Henry van Niekerk…




Namecheap