SLEUTELWOORD ARGIEWE: Herman Toerien


BRIEWE: Aarde Vandag Opgebruik vir die Jaar

BRIEWE – Vandag is die dag wat wetenskaplikes bereken die mensdom vanjaar reeds soveel uit die aarde gehaal het, as wat die planeet in ’n jaar kan lewer. Boonop is dit ook die dag waarop die punt bereik is waar die mensdom soveel skadelike stowwe, veral koolsuurgas, vrygestel het as wat die aarde in ’n hele jaar kan absorbeer. Vanaf…

BRIEWE: Rassisme, Kulturele Terrorisme en Volksmoord

BRIEWE – Die aanslag op standbeelde en ander simbole het so “skielik” gekom dat behoorlike politiek-sosiologiese ontledings hieroor kwalik die media begin haal het. Intussen is die reaksie en teenreaksie kru, met sterk ondertone van dreigende vergelding – ten spyte van leiers wat op ʼn verantwoordelike wyse ʼn beroep om dialoog en opvoeding (selfs op basiese onderwysvlak) gedoen. Uiteenlopende persepsies…

BRIEWE: Van Riebeeck Dag 6 April 2015

BRIEWE – Vanjaar val Van Riebeeckdag, of Stigtingsdag, en Gesinsdag saam. Stigtingsdag het egter reeds met die aanbreek van die nuwe bedeling as nasionale vakansiedag in die slag gebly. Op 6 April 1652 het Van Riebeeck en sy geselskap in die Kaap aangekom om ’n verversingspos te stig. Nie Van Riebeeck of die VOC het die stigting van ’n kolonie…

BRIEWE: Hou ANC Kiesers Ter Wille van Stemme Arm?

BRIEWE – Wesenlik maak Cronjé daarop aanspraak dat die ANC sy kiesers arm hou, en dus vatbaar maak vir die blye ontvangs van kospakkies en ander meevallertjies kort voor verkiesings omdat navorsing ’n regstreekse verband tussen armoede en steun vir die ANC toon. Dieselfde geld vir vlakke van onderwys, en daarom sal die ANC-regering ook sorg dat onderwys in Suid-Afrika…

BRIEWE: SA is Aan die Brand, Waar Skuil die Padpredikant

BRIEWE – Die kaping van ’n verslagspan van Beeld by Brits in Wes-Transvaal deur betogers roep Beelde, ekskuus, beelde op van padpredikante wat ompaaie aandui weens gewelddadige betogings voor. Die gedagte aan waarskuwende padpredikante is nie nuut nie. ’n Aantal jare gelede na ’n aantal plaasaanvalle in die omgewing van Kokstad, wou die inwonersvereniging ook padpredikante oprig om toeriste op…

Nuuskommentaar: Beginsellose Verkiesing?

Herman Toerien vra in sy nuuskommentaar of Suid-Afrikaners dalk vanjaar sonder enige beginsels kieslokaal toe sal gaan nalv die opportunistiese oorlopery van Cope en DA LP’s na die ANC. In…




Boerevolk Erfenisbewaring