SLEUTELWOORD ARGIEWE: Herdenking


9-11 Tribute in Lights

Herdenking van Terreuraanvalle op Elf September

AMERIKA – Amerika herdenk vandag 14 jaar sedert die terreuraanvalle op 11 September 2001 met plegtighede, onder meer ’n gedenkdiens by die onlangs geopende besoekersentrum op die platteland van Pennsilvanië waar een van die vier gekaapte vliegtuie neergestort het. Oomblikke van stilte sal landwyd gehandhaaf word om die dodelikste terreuraanvalle op Amerikaanse bodem te herdenk. Altesaam 2 977 mense is…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

BRIEWE – Kerkstraat Bomontploffing Herdenk

BRIEWE – Ses lede van die lugmag wat in dié ontploffing dood is word geweier om op ’n gedenkmuur aangebring te word, want hulle is deel van die “haatlike stelsel van apartheid” volgens die ANC. Terwyl sowat 60 mense Woensdagoggend in Kerkstraat in Pretoria saamgetrek het om die Kerkstraat-bomontploffing 32 jaar gelede te herdenk, het die Vryheidspark geweier om die name…

WAT EN WAAR: Kerkstraat Bom Ontploffing Herdenking 20 Mei 1983

PRETORIA – Omstreeks 16:30 nm op Vrydagmiddag 20 Mei 1983 ontplof ‘n kragtige motorbom naby die SA Lugmaghoofkwartier in Kerkstraat, Pretoria van Sentraal-Transvaal. Die bom is geplant deur Aboobaker Ismail van die ANC se militêre vleuel, Umkhonto we Sizwe. Die feit dat die bom gestel is om af te gaan gedurende spitstyd laat min twyfel daaroor dat die veiligheid van…

177 Jaar Herdenking, Moord op Piet Retief en sy Manne

GESKIEDENIS – Dit is vandag 6 Februarie 2015, die 177-jarige herdenking van die verraderlike moord op Goewerneur Pieter Retief en 70 manskappe op 6 Februarie 1838. Op daardie noodlottige Dinsdagoggend,6 Februarie 1838, is Retief, sy manskappe,waaronder 4 jong seuns en sowat 30 agterryers deur die Zoeloekoning Dingane se impis om die lewe gebring. Retief het,ten spyte van waarskuwings,’n tweede keer…

Rebellie 1914: Die Lewe en Teregstelling van Jopie Fourie

BOERE GESKIEDENIS – Jopie Fourie is op 28 Augustus 1878 op die plaas Hartebeesspruit gebore, in die distrik Pretoria. Hy was dus ten tye van sy dood 36 jaar oud. Hy het aanvanklik die plaasskool te Wildebeeshoek besoek en daarna die skool van die heer Louis te Pretoria. Hy was ook nog in een of meer ander skole in die…

WAT EN WAAR: Groot Trek 175-jaar herdenking

  BLOEDRIVIER – As deel van die 175-jarige herdenking van die Groot Trek vanjaar word ‘n herdenkingstrek beplan oor 4dae vanaf Wasbank tot by die Bloedrivier feesterrein 09 Des: Blinkwater Plaas – S 28° 19.344’ O 30° 11.588’ (Eerste versamelpunt en eerste oornagpunt) 09 Des: ± 13Km na Wasbank monument – ons ry met voertuie soontoe en terug 09 Des:…




Namecheap