SLEUTELWOORD ARGIEWE: Helen Zille


Kerkstraatbom – Ons Onthou!

Piesangtoon – 20 Mei 1983 het vir meeste mense begin net soos enige ander dag. Waar ek in die Kruger Wildtuin op vakansie is sit ek rustig op die rondawelstoep in die Olifants ruskamp en werk aan ‘n nuwe ontwerp van ‘n outomatiese brandalarmstelsel met outomatiese brandblusstelsel wat deure outomaties laat toemaak, hysers na die grondverdieping van ‘n toringgebou stuur,…

Olievenhoutbosch-Oproer Duur Voort

VERWOERDBURG – Met die geweldadige oproer wat steeds oral in die land en ook by Olievenhoutbosch, suidwes van Verwoerdburg heers, is daar ses van die oproermakers in hegtenis geneem na Dinsdag se gewelddadige betogings aldaar. Daar is steeds polisie in die gebied ontplooi. Twee mense is tydens die oproer beseer. Volgens die DA sal die oproer voortgaan omdat daar nie genoeg…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Lastersaak teen DA en Zille

JOHANNESBURG – Die lastersaak wat al twee jaar sloer wat Corrie Pypers en Kobus Hoffman teen die DA en Helen Zille gebring het, sal more die 25ste weer in ‘n voorverhoor aangehoor word in die hof. Pypers en Hoffman eis R2 miljoen vir naamskending van die DA en Zille vir ‘n plasing op die DA se Facebook blad. Dit was…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

DA kan nie enkele bron verskaf vir ‘sukses’-bewerings nie

Die DA twiet lustig en onophoudelik oor die party se “suksesse” in die Wes-Kaapse regering. Net so leuenagtig soos die party se plakkate wat lui “Registreer en wen!” asof die…

Nathan Kirsh – ‘Chaos is fantasties’ vir Besigheid

Die omstrede Nathan Kirsh, die man agter Agang en die DA se Glynnis Breytenbach, is die grootste aandeelhouer van Magal Security Systems en ‘n direkteur van die maatskappy. Magal Security...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Zille se Koalisie-Kaartehuis Stort in Duie

Die DA en Agang se openbare gesoenery het toe niks vermag nie. Dr. Mamphela Ramphele en Helen Zille se baie kortstondige politieke bondgenootskap het binne net enkele dae in ‘n openbare…

Manfred Delport

Rampie toe net ‘n DAGGAdampie

deur Manfred Delport Volg Manfred op Facebook. Die afgelope paar dae was ‘n besonder vermaaklike week in die Suid-Afrikaanse partypolitiek. Ek geniet niks meer as om te sien hoe ‘n…

Arrogante DA misken Afrikaans

Arrogante DA misken Afrikaans deur Kallie Pienaar, Langebaan: 2013-06-15 23:06 Met verwysing na Ann van Douglas se brief “DA soek skoor in Kleinfontein” (Rapport, 9 Junie): Die DA raak effens arrogant en is in so ’n mate oortuig die wit Afrikaanssprekende gaan vir dié party stem dat hulle nie meer omgee oor hul optrede teenoor die wit kieser, sy taal…




Boerevolk Erfenisbewaring