SLEUTELWOORD ARGIEWE: Heidelberg


Heidelberg Vrou in Beide Bobene Geskiet

HEIDELBERG – ‘n Vrou (67) van Heidelberg in Sentraal-Transvaal is Dinsdagoggend omstreeks 11:00 in haar tuin geskiet. Sy was blykbaar besig in haar tuin toe sy deur haar heining geskiet is. Volgens Kaptein Tshilate van Heidelberg polisie het die voorval in Verdoornstraat, Rensburg gebeur. Drie onbekende aanvallers het die vrou genader en sonder om ‘n woord te sê haar in…

Heidelberg Brand Vernietig Twee Huise

HEIDELBERG – Twee gesinne van Dollar Square in Sentraal-Transvaal het byna al hul besittings verloor toe ’n brand hul huise vernietig het. Johannes, sy vrou Anna September en hul drie seuns, het al hul besittings in ’n oogwink verloor toe die brand in hul houthuis in die woonbuurt Dollar Square uitgebreek en na nog ’n huis versprei het. Die brand…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Boere Skop Teen Planne vir Steenkoolmyn

HEIDELBERG – Kommersiële en ontluikende Boere het Dinsdag op ’n marathonvergadering vasgeskop teen die planne van ­Anglo American Inyosi (AAI) vir ’n reuse-steenkoolmyn tussen die dorp en die Vaaldam in Sentraal-Transvaal. Maria Sefitlholo, ’n ontluikende Boer, meen Suid-Afrika ervaar ’n waterkrisis. Hongersnood staar ons in die gesig en julle (AAI) verwag van ons om ons grond en water aan julle…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Myn se Plan Bedreig Heidelberg Boere

HEIDELBERG – Sowat 40 mielieboere en beesboere suid van Heidelberg in Sentraal-Transvaal word bedreig deur die planne van Anglo American Inyosi (AAI) vir ’n reuse-steenkoolmyn tussen die dorp en die Vaaldam. Volgens Moeketsi Mofokeng, woordvoerder van Anglo Coal, is AAI die mynreus se swartbemagtigingsvleuel en doen hy nou aansoek om ’n mynreg in die gebied te kry. Die voorgestelde myn,…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Polisiemoordenaars in Heidelberg Doodgeskiet

HEIDELBERG – Twee van die aanvallers wat Woensdag glo twee polisielede in Dobsonville, Sentraal-Transvaal, doodgeskiet het, is Donderdag gedurende ’n skietery met die polisie noodlottig gewond. Luidens twiets deur die Suid-Afrikaanse Polisiediens het die voorval Woensdagmiddag op die N3 naby die De Hoek-tolplaza, net buite Heidelberg, gebeur. Die polisie het op ’n R5-geweer beslag gelê. Die rooi Golf GTI waarin…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Kapers na Drie Jaar Tien Jaar Tronkstraf Gevonnis

HEIDELBERG – Drie jaar nadat twee mans ’n vragmotor naby Heidelberg gekaap het, is hulle Woensdag tot tien jaar gevangenisstraf gevonnis. Die kaping het op 31 Augustus 2012 by die De Hoek-tolhek naby Heidelberg plaasgevind. Tobias Mahae (27) en Njabuliso Khumalo (28) van Umlazi naby Durban het in die Harrismith-streekhof skuld erken op ’n klag van gewapende roof met verswarende…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Eskom Steenkool Krag

Beurtkrag die Oorsaak van Afname in Tabakreus se Produksie

SAKE – British American Tobacco (BAT) verloor soveel as 10% van sy Suid-Afrikaanse produksie weens beurtkrag, het ’n senior amptenaar van die maatskappy Donderdag gesê. Arturo Rodriguez, hoof van BAT Suid-Afrika, sê al het die maatskappy dieselkragopwekkers om die Heidelberg-aanleg in Sentraal-Transvaal te bedryf, beteken die onvoorspelbare tydsberekening en duur van die beurtkrag dat hy tussen 5% en 10% van…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Heidelberg Gesin Beroof, Man met Vuurwapen Aangerand

VISAGIEPARK – Die voorval het plaasgevind omstreeks 05:15 op 17 Februarie, toe Fausto Tagliaferri sy vrou, Magda se hulp kreet gehoor het buite hul huis in Lupin Straat. Magda was besig om klere op die wasgoedlyn te hang toe drie gewapende mans haar nader. Fausto het haar hulp kreet gehoor en dadelike ondersoek gaan instel. Toe hy egter die kombuisdeur…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Namecheap