SLEUTELWOORD ARGIEWE: Hartbeespoortdam


Bejaarde Man Aangeval deur Vragmotor Bestuurder

AANVALLE, HARTBEESPOORTDAM – Dave Brown, van Pecanwood Estate, Hartbeespoortdam, in die Wes-Transvaal se neus en twee vingers is blykbaar gebreek nadat hy deur ‘n vragmotor bestuurder aangeval is. Vragmotors wat sand by ’n sandsteengroef naby Hekpoort oplaai, skep glo al ‘n geruime tyd probleme. Die sand is blykbaar altyd nat en as die flappe agter die vragmotors nie behoorlik toegemaak…

Misdaad

Vermiste Man se Lyk na Drie Jaar Gevind

HARTBEESPOORTDAM – Prof. Chris Claassen (61), ’n voormalige Flinkdink-kampioen wat op ’n Sondagoggend in Januarie 2012 verdwyn het, se skedel is die naweek naby die Hartbeespoortdam in Wes-Transvaal gevind. Chris was ’n dosent in vergelykende opvoedkunde aan Unisa. Hy het sowat 13 jaar voor sy verdwyning Australië toe verhuis. Ten tyde van sy verdwyning het hy by sy broer, Neels,…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!