SLEUTELWOORD ARGIEWE: Hael


Hael Slaan Bokke en Beeste Dood in Modderrivier

MODDERRIVIER – Francois Wiid se twee melkbeeste en 35 boerbokke, op die plaas Klein Magersfontein naby Modderrivier in die Noord-Kaap is deur haelkorrels “so groot soos gholfballe” doodgeslaan. Francois en sy vrou, Jolize, was met vakansie in Hartenbos toe die man wat hul plaas opgepas hulle met goeie nuus gebel het oor die reën. Dit was eers die volgende dag…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Groot Hael Tref Hoedspruit

HOEDSPRUIT – Swaar reën en hael het Sondagmiddag groot skade aan eiendom in die Hoedspruit-omgewing in Noord-Transvaal aangerig. Reuse-haelkorrels het onder meer huis- en motorvensters in Hoedspruit uitgeslaan. Deurdringende reën het ook oor dele van die Groter Krugerwildtuin, insluitend die Timbavati, uitgesak. Groot skade is aan veral mango-boorde in die omgewing aangerig en die hael het sentimeters dik in die…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Virtuele Bier