SLEUTELWOORD ARGIEWE: Haatspraak


Haatspraak op PUK

“Kill the Boer, Kill the Racist, Kill Afrikaans!”, lui ʼn pamflet op die PUK

POTCHEFSTROOM – ‘n Pamflet wat lui: “Kill the Boer, Kill the Racist, Kill Afrikaans.” is vandag glo wyd op die Potchefstroomse Universiteit versprei. ‘n Puk-student het gesê hy het Maandagoggend die pamflet gesien toe hy die badkamer in die ouditorium besoek het. “Die dreigemente op die strooibiljet het my nie net in die gesig gevat nie, maar maak my ook…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

DA-lid Belaster Voormalige Dienspligtiges in Naarpers se Prawda

deur Manfred Delport Volg Manfred op Facebook. Boetman is vanoggend die bliksem in. Dis Boetman se eie skuld, want hy behoort teen dié tyd beter te weet as om die…

Jonathan Jansen: Wit Afrikaanse Skole Ernstige Gevaar vir Rasseverhoudinge

Die Kleurling rektor van die Universiteit van die Vrystaat (UV) sê wit Afrikaanse skole en universiteite hou ’n ernstige gevaar vir rasverhoudinge in Suid-Afrika in. Prof. Jonathan Jansen, wat sy...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Naspers koerante in vryval weens politieke korrektheid

Die jongste sirkulasiesyfers van die ouditburo vir sirkulasie toon ‘n algemene afwaartse neiging vir gedrukte koerante, met die Nasperskoerante wat die meeste aan sirkulasie inboet. Nadat mnr. Koos Bekker, die...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Brief oor Piet Croucamp

deur Johann Botha Die volgende brief deur mnr. Johann Botha, wat ‘n klag teen Piet Croucamp by die Universiteit van Johannesburg gelê het, het vanoggend in die aanlynweergawe van Beeld…




Namecheap