SLEUTELWOORD ARGIEWE: Grondwet


Polisieleiers Moet Gaan Leer hoe Werk die Grondwet

PRETORIA – Die polisie se nasionale en provinsiale leierskorps moet ’n kursus bywoon oor die Grondwet, die oppergesag van die reg en die skeiding van magte. Die parlementêre portefeuljekomitee oor polisie het dié aanbeveling gemaak in sy begrotingsoorsig-verslag wat binnekort voor die Nasionale Vergadering (NV) sal dien. Die leiers van die Suid-Afrikaanse Polisiediens moet die kursus voor die einde van…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

SAL: Lugdiens se Mandaat is in Grondwet

PRETORIA – Die geskiedenis van die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL), wat ná 60 jaar nog as die nasionale lugdiens moet voortbestaan, is ook in ag geneem toe die regering ’n R5 miljard-waarborg aan die lugdiens gegee het. Openbare finansies behels méér as om net na ’n balansstaat te kyk en na die onmiddellike winsgewendheid van ’n openbare onderneming om te sien. Dit…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Laerskool Garsfontein

Hans Pietersen se Aanval op God in Skole

SENTRAAL-TRANSVAAL – n Duiwelse Organisasie vra die hooggeregshof in Johannesburg om ses skole te verbied om hulself onder meer Christenskole te noem, leerlinge toe te laat om Christelike liedere te sing en Christelike waardes en norme voor te staan. Hans Pietersen beweer in hofstukke sy hofaansoek is hoegenaamd nie ’n heksejag op Christenskap of enige ander geloof nie, maar vir…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!