SLEUTELWOORD ARGIEWE: Grondhervorming


Jacob Zuma

Jacob Zuma en sy Gesteelde Grond

RUSTENBURG – President Jacob Zuma het Saterdag in Rustenburg, Wes-Transvaal op die ANC se verjaardagviering aangekondig dat die tempo van grondhervorming en ondersteuning aan nuwelingboere radikaal moet versnel omdat grond na bewering onwettig gesteel is. Volgens Henk Vermeulen, hoofbestuurder van Vrystaat Landbou (VL), is dit ‘n emosionele opsweping en  leuen wat vertel word totdat almal dit glo. Indien iemand grond…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Grondhervorming se Vordering Maar Stadig

SAKE – Ondanks die feit dat die Suid-Afrikaanse regering miljarde rand aan grondhervorming bestee, bly die vordering maar stadig. Dit blyk nou dat die departement van landelike ontwikkeling en grondhervorming dit net nie regkry om die instelling en afhandeling van grondhervorming te bespoedig nie. Hierdie is een van die interessante feite wat geopenbaar is in die verslag oor ontwikkelingsaanwysers wat…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Khoisan

Nasionale Khoisan Sakekamer wil Erfenis Beskerm

SAKE NUUS – Die nuut-gestigde Nasionale Sakekamer van die Khoi- en San-mense het onderneem om seker te maak dat inheemse groepe ekonomiese voordeel trek uit hul intellektuele eiendom. Die leierskap van die Boesmans, Namas, Koranas, Griekwas en Kaapse Khoi-mense het in Kaapstad byeengekom, waar daar onder meer besluit is om hul kennis te patenteer. Die president van die sakekamer, Reuben…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Banke Bekommerd oor Onteiening

SAKE – Die wetsontwerp op onteiening moet die definisie van eiendom beperk sodat dit slegs kwessies van grondhervorming en gelyke toegang tot die land se natuurlike hulpbronne insluit. Openbare verhore oor die wetsontwerp op onteiening is by die Parlement aan die gang. Die wetsontwerp, soos hy nou daar uitsien, handel nie net oor plaasgrond nie, maar álle onroerende en roerende…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Grondkwessie Gaan vir Minstens Tien Jaar Aandag in SA kry

SAKE – Die grondkwessie gaan vir minstens nog vyf tot 10 jaar baie aandag in Suid-Afrika kry. Die stortvloed van wetgewing oor die landbou en grondkwessies gaan nie ophou nie, maar eerder toeneem. Volgens Justice Malala, ʼn politieke ontleder wil die regering ʼn rolspeler in die gemeenskap wees en dit na sy sin transformeer. Die land het drie moontlike scenario’s:…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Grondplafonne: SA sal Homself nie Kan Voed nie

SAKE – As grondplafonne ingestel word, kan dit op ’n ramp uitloop wat “katastrofiese gevolge” vir veral armes inhou. Volgens Ockie Olivier, ’n landboukonsultant van Bloemfontein, gaan grondplafonne tot onstabiliteit in die land lei. Vir landbou om mededingend te wees in die wêreldekonomie en om voedselsekerheid te verskaf, is die marges so klein dat enige ingryping soos grondplafonne gaan maak…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Grondhervorming Bly die Ontplofpunt op die Agenda

SAKE – Schalk Pienaar van Agbiz het gesê dat grondhervorming nie eie aan Suid-Afrika is nie. Rusland het ook al met dié vraagstuk geworstel. Mondli Makhaya, voormalige redakteur van die Sunday Times en die oudpolitikus Roelf Meyer was deel van ’n Nasie-in-gespreksessie op die Nampo-oesdag oor grondhervorming, wat in die nuus is sedert die regering aangekondig het hy wil ’n…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Wes-Kaapse Boere Eis Vergadering oor Grondplafonne

SAKE – Boere in die Wes-Kaap eis ’n dringende vergadering met die minister van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming, Gugile Nkwinti, oor die beplande grondplafonne wat hy verlede week in die parlement aangekondig het. Die uitvoerende hoof van Agri Wes-Kaap, Carl Opperman, het blykbaar gesê hulle is stomgeslaan, want hulle is midde-in ’n gesprek oor grondhervorming met die departement wat nog…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Boerevolk Erfenisbewaring