SLEUTELWOORD ARGIEWE: Grondgryp


Landbou

Zokwana, Ons sal Geen Grond Gryp nie

LANDBOU – Minister Senzeni Zokwana het sy belofte dat geen grond gegryp sal word nie, aan ʼn gehoor van sakelui in die landbou herhaal. “Ons sal binne die Grondwet werk, ons sal nie enige grond gryp nie” het Senzeni Zokwana, Minister van Landbou, Bosbou en Visserye, by die FarmBiz-konferensie oor agribesigheid in Afrika bekend gemaak. Hy het ook verwys na…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Plaas Kroonvrug Bedreig Deur Onwettige Grondgryp

HLUHLUWE – ’n Gesin in Natal het van hul plaas buite Hluhluwe gevlug nadat sowat 400 mense van die naburige gemeenskap die plaas betree en die wild daarop doodgekap het. Dit was kort nadat 27 beeste van die Mdletshe-gemeenskap wat onwettig op die plaas Kroonvrug gewei het, hier gevrek het. Die Boere in die distrik het intussen die beeste vervang…....


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

BRIEWE: Grondgryp, Hierdie Land is Letterlik Bloedgrond

BRIEWE – Ons erfenis word uit vele oorde bedreig, met venyn ook teenoor Volkseie plekname, ons Volks-geskiedenis en ons regmatige aanspraak op ons land. Stedelike grondeise is ´n nuwe en kommerwekkende uitvloeisel van daardie bedreiging. Grond-gryp is ´n omvattende bedreiging, veral ten opsigte van voedselsekerheid. Máár ons mag nie vergeet nie, dat die grondeienaarskap van die Boere soveel meer is…

Sentraal-Transvaal, Pretoria Grondeis Teengestaan

SAKE – Op die pas afgelope vergadering in Derdepoort is aanbeveel dat navorsing gedoen moet word om ‘n teeneis te kan indien. Hulle het slegs 60 dae om te reager vanaf die dag waarop die grondeis in die Staatskoerant gepubliseer is.Sowat 400 tot 500 erwe, nege plase en verskeie kerke, skole en sake-ondernemings in die noorde tot die ooste van Pretoria…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Rietvlei Natuurreservaat

Metro se Onderduimse Plan vir Rietvlei Natuurreservaat

PRETORIA – Vriende van Rietvlei Natuurreservaat beoog om ernstig weerstand te bied teen die Tshwane-metro se pogings om ‘n deel van die natuurreservaat te verkoop. Kobus Engelbrecht, vorige voorsitter van die Vriende van Rietvlei Natuurreservaat, het gesê die metro oorskry sy mandaat met planne om ‘n deel van die Rietvlei Natuurreservaat op te veil. Die metro het onlangs in ‘n spesiale…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Sondag 27 April 2014 – Sogenaamde “Freedom Day”

PRETORIA – Twintig jaar na die eerste sogenaamde demokratiese verkiesing in Suid-Afrika wat voorafgegaan is deur ’n gekonkel en ’n geknoei van verraaier-politici wat met mooiklinkende frases en bangmaakpolitiek tegelyk, ’n vreesbevange spul ruggraatlose wit kruisiemakers oorgehaal het om F.W de Klerk en die NP se abdikasie in ’n referendum te verdoesel. Die prys vir die verraad sal nie uitbly…

Kortbroek Waarsku Boere oor Grondreferendum

Die Boere-Afrikanervolksraad het ten sterkste beswaar gemaak “teen die misbruik van die Voortrekkermonument vir die ANC-politieke doeleindes onder leiding van die ANC se Cyril Ramaphosa”, nadat die ANC boere by...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Orania se Antwoord op Grondgryp

Vir boere is die skrif al lankal aan die muur. Nie net dat hulle die mees kwesbare slagoffers van moorde is nie, hulle is ook gedurig die teiken van die regering oor hulle grondbesit. Die nuutste aanslag van die regering is ‘n radikale wetvoorstel waarvolgens boere die helfte van hulle grond aan hulle werkers moet […]




Namecheap