SLEUTELWOORD ARGIEWE: Grondeise


Landbou

Meer as Vyftigduisend Nuwe Grondeise

SAKE – Daar is reeds 54 351 nuwe restitusie grondeise, in terme van die wysiging van die Wet op Restitusie van Grondregte (Wet 15 van 2014), ingedien. Hierdie syfer is bekend gemaak deur die minister van landelike ontwikkeling en grondhervorming, Gugile Nkwinti, in opvolg op ‘n vraag in die parlement blykbaar gesê dat nuwe restitusie grondeise is vir vyf jaar…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Verouderde Grondeise is Eerste Afgehandel

SAKE – Die nuutste syfers dui aan dat die Kommissie vir die Herstel van Grondeise reeds 50 124 eise teen 27 Februarie vanjaar ontvang het vir beide stedelike en plaasgrond. Thami Mdontswa, adjunk-grondeisekommissaris het blykbaar gesê dat die verwerking van nuwe grondeise sal blykbaar eers begin wanneer die eise van die 1998 afsnydatum afgehandel is. ’n Impakstudie het vroeër glo…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Kortbroek Waarsku Boere oor Grondreferendum

Die Boere-Afrikanervolksraad het ten sterkste beswaar gemaak “teen die misbruik van die Voortrekkermonument vir die ANC-politieke doeleindes onder leiding van die ANC se Cyril Ramaphosa”, nadat die ANC boere by...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

SA se Duurste Grondeis van R1 Miljard Afgehandel

Suid-Afrika se duurste grondeis is Donderdag amptelik afgehandel, met president Jacob Zuma wat twee gedeeltes van die internasionaal bekende luukse wildkamp, Mala Mala – wat aan die Kruger Nasionale Park...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Virtuele Bier