SLEUTELWOORD ARGIEWE: Google


Soek ‘n Spesifieke Foto op die Internet

WENKE – Baie internetgebruikers is reeds bewus van “Google Images”, maar die fasiliteit kan ook gebruik word om vir ‘n spesifieke foto of ander grafika op die internet te soek deur op die kamera te klik. Sien gerus die video hierna.

Wat Beteken ‘Regs en Rassisties’?

deur Dan Roodt Hou van Dan Roodt se Facebookblad Vele lesers van hierdie blad is waarskynlik daarvan bewus dat ‘n naamlose Facebook-groep aanhoudend klagtes teen PRAAG aanmeld by Google en…

Google belê miljoene in Noord-Kaap

Google, die Internet se reus, gaan sowat R100 miljoen in ‘n sonkragprojek bele in die Noord-Kaap om sodoende die ingebruikneming van hernubare energie te versnel. In ’n amptelike verklaring op...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!