SLEUTELWOORD ARGIEWE: Gillian Schutte


Louise Mabille teen Gillian Schutte in debat oor witskuld eerskomende Vrydagaand

Die praag-rubriekskryfster en filosofiedosent by Tukkies, Louise Mabille, pak eerskomende Vrydagaand vir die hiper-polities korrekte Gillian Schutte tydens ‘n debat oor die vraag hoe blankes in die openbare sfeer behoort…

Gillian Schutte

GILLIAN SCHUTTE – Gillian Schutte is ‘n dokumentêre film vervaardiger, skryfster en joernalis wat aan die WITS Universiteit gestudeer het. Sy het al artikels vir die “Mail and Guardian”, “SACSIS” en die “Sunday Independent” geskryf rakende feministiese aangeleenthede en mense regte. Sy is ook ‘n mede-stigterslid van die sosiale media forum “Media for Justice”. Op 09 Januarie 2013 veroorsaak sy…




Namecheap