SLEUTELWOORD ARGIEWE: Gevind


Samantha is Gevind, Ongedeerd en Veilig

KLERKSDORP – Samantha Slabbert (9) van Klerksdorp in Wes-Transvaal wat verlede Vrydag by ’n skolesportbyeenkoms ontvoer was, is vroeg Donderdagmiddag by haar ma in Kaapstad gevind. Samantha is blykbaar na ’n polisiestasie in Kaapstad, Wes-Kaap geneem nadat sy Donderdag omstreeks 12:30 by haar ma en nog mense gevind is. Die polisie het blykbaar dadelik vir haar ’n traumaberader gereël en…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Verligting Nadat Leeu met Draadstrik Oorleef

ONDER-SABIE – Percy, ’n leeu in die Krugerwildtuin, is Dinsdag omstreeks 11:00 naby Onder-Sabie in Oos-Transvaal wat oorleef het waar hy die vorige middag voor veldwagters uitgevlug het, gekry en van die draadstrik om sy nek bevry. Volgens William Mabasa, woordvoerder van die wildtuin, is Percy met ’n verdowingspyl geskiet, die draadstrik is verwyder en die wond behandel. Die jong…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Vermiste Matiestudent se Lyk Gevind

KAREEDOUW – Die vermiste matiestudend, Johan van Huyssteen (22), se lyk is Dinsdagoggend gevind nadat hy Maandagmiddag by ’n krans op hul familieplaas in Kareedouw, Oos-Kaap afgegly het. Sersant Majola Nkohli, ‘n polisiewoordvoerder, het bevestig dat Johan se lyk gevind is. Johan het blykbaar saam met vriende by die waterval van sowat 45 m hoog op die plaas Hudsonvale gestap…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Tragiese Einde aan Soektog na Randfontein Seun

RANDFONTEIN – Matthew Olivier (5) se lyk is Dinsdag om 12:00 in ’n leivoor skaars 500 meter ver van sy huis af in Randfontein, Sentraal-Transvaal in water gekry. Matthew het Sondag binne minute byna spoorloos verdwyn op Greenways-plaas nadat hy omstreeks 17:55 vir die laaste keer gesien is. Dit was skaars ’n uur nadat vrywilligers om 11:00 weer met perde,…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Molly is Gevind, Daar is Nooit Opgehou Soek nie

JOHANNESBURG – Spaniel Rescue SA het nooit ophou soek na die tefie, Molly nie. Molly was 475 dae weg. Molly het blykbaar in Junie verlede jaar in Northcliff, Johannesburg, vermis geraak. Sy kom oorspronklik van ’n agterplaastelery in Skeerpoort naby Pretoria in Sentraal Transvaal. Die teler het haar en twee babahondjies agtergelaat toe hy daar weg is omdat hy glo…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Duikers Haal Vermiste Man se Lyk uit Vaalrivier

HOOPSTAD – Polisieduikers het Maandagoggend vroeg die lyk van die vermiste Jacques Coetzee (37), van Klerksdorp, Wes-Transvaal se lyk sowat 60 meter van die rivieroewer uitgehaal. Coetzee en sy swaer, Johnny Verster (37) en die se seun, Johnny jr. (14), het Saterdagoggend omstreeks 11:00 op die rivier gevaar toe hul boot omgeslaan het en die mans in die water beland…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Boerevolk Erfenisbewaring