SLEUTELWOORD ARGIEWE: Gevangenis


Die Boeremag – Ons Het ‘n Aandeel

Piet Rudolph – Dit was my groot voorreg om op Sondag 15 Junie saam met mnr. Dirk van Vuuren, ’n besoek te kon bring aan mnr. Tom Vorster by Zonderwater- en mnr. Dirk Hanekom, by Baviaanspoortgevangenis. Sover as ons kon vasstel ontvang al die Boeremaglede kontakbesoeke. Daardeur was ons beter in staat, om anders as deur die glasgordyn, ’n goeie…

Hooggeregshofbevel: Clive Derby-Lewis kan Mediese Behandeling na Aanval Kry

PRETORIA – Die Noord Gautengse Hooggeregshof in Pretoria het gelas dat Clive Derby-Lewis na ‘n hospitaal geneem word vir mediese behandeling nadat hy weke gelede in die gevangenis aangeval en gesteek is. Clive Derby-Lewis is skuldig bevind en dien ‘n vonnis van 25 jaar vir die moord in 1993 op die Algemene Sekretaris van die SAKP Chris Hani uit. Marius…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Boerevolk Erfenisbewaring