SLEUTELWOORD ARGIEWE: Gesondheid


Robert Mugabe Perdfris na Sy Vakansie

ZIMBABWE – President Robert Mugabe van Zimbabwe, het Vrydag perdfris en gesond in Harare aangekom ondanks gerugte dat hy na ’n hartaanval oorlede is. Mugabe het die lughawegebou op ’n rooi tapyt ingestap. ‘n Jaar gelede het hy op die einste tapyt gegly en ’n internetstorm veroorsaak. Dumisani Muleya, ’n joernalis van Zimbabwe, het getwiet: “Mugabe is terug ná ’n…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Zim Weier Kommentaar op President se Gesondheid

HARARE – George Charamba, Zimbabwe se woordvoerder weier om kommentaar te lewer op Woensdag se gerugte dat die 91-jarige Robert Mugabe inmekaar gesak het weens ‘n hartaanval. Sy reaksie op die jongste spekulasie oor Mugabe is dat dit was “onnodig”.  Die aanlyn nuus webwerf, Zim Eye, het Dinsdag in ‘n berig  gepubliseer dat Mugabe ineengestort het weens ‘n hartaanval terwyl…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Malaria

Weerstandige Malariaparasiet Kan tot Mediese Krisis Lei

KAAPSTAD – Daar heers ernstige kommer dat ’n dodelike malariaparasiet in Suidoos-Asië wat weerstand teen medikasie bied, muskietspesies in Afrika kan besmet. Die parasiet is die eerste keer in 2008 in Kambodja opgemerk en is sedertdien oor die streek heen aangemeld. Huidige medikasie teen malaria het geen uitwerking daarop nie. Die navorsing, wat in die joernaal Nature Communications gepubliseer is,…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Malaria

Malaria Waarskuwing Uitgereik

MALARIA – Mense wat die vakansie gaan reis na gebiede soos die Kruger Nasionale Park, Mosambiek, Tanzanië, Kenia en Somalië vir die feesseisoen is aangemoedig om anti-malaria medikasie te neem. “Dit is belangrik vir die inwoners om versigtig te wees wanneer hul gebiede besoek met malaria epidemie,” het die provinsiale departement van gesondheid het gesê in ‘n verklaring. “Ons doen ‘n beroep…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Namecheap