SLEUTELWOORD ARGIEWE: Geskiedenis


GESKIEDENIS: Die Leiervraagstuk

GESKIEDENIS – Die leiersvraagstuk: Waarvandaan kom ons leiers? Omdat ons as volk van Europese herkoms is en grootliks beinvloed is deur die idées van die Hervorming van die 16e eeu en die vryheidstryd van die Laaglande teen die Spaanse oorheersing, het die beginsels van demokrasie ons nog altyd gerig. Demos (volk) kratinos (regeer) is ‘n Griekse beginsel wat dateer uit…

Regering Probeer om Boere se Geskiedenis te Begrawe

FRANSPOORT – Twee outentieke dokumente van 1896 is gevind in ‘n veld versteek in Franspoort en is aan die burgerregte-organisasie AfriForum oorhandig. Franspoort vorm deel van die grondeise wat plaasvind in die noordooste van Pretoria, Sentraal-Transvaal. Volgens Tarien Cooks, provinsiale koördineerder vir AfriForum in Sentraal-Transvaal blyk dit dat ongerymdhede rakende dokumente plaasvind in die gebied, en dit in ‘n tyd…

BRIEWE: Afrikaans is Amptelik Negentig Jaar Jonk

BRIEWE – Afrikaans vier hierdie jaar sy negentigste erkenning as amptelike taal in Suid-Afrika. Die Parlement van die eertydse Unie van Suid-Afrika het Afrikaans op 8 Mei 1925 as amptelike landstaal erken. Afrikaans is een van net vier tale wat in die vorige eeu suksesvol in alle taalfunksies moderniseer het. Omdat Afrikaans die jongste taal is, kan ons met reg…

Skotte tydens die ABO

Geskiedenis: Skotse Soldate met Kakievoorskote

MAGERSFONTEIN – Skotse Soldate het in Suid-Afrika begin om kakievoorskote te dra om hul helderkleurige rokke en blink roktasse te kamoefleer. Die ‘hairy merries” en die ‘sokkies-en-rokke-manne’ het die Boere die Skotte genoem wat tydens die Anglo-Boereoorlog (ABO) teen hulle geveg het. Mej. Joan Abrahams, ABO-kenner van Bloemfontein, vertel hoe die Skotte altyd in hul wol-geruite rokke geveg het tot…

Rebellie 1914: Die Lewe en Teregstelling van Jopie Fourie

BOERE GESKIEDENIS – Jopie Fourie is op 28 Augustus 1878 op die plaas Hartebeesspruit gebore, in die distrik Pretoria. Hy was dus ten tye van sy dood 36 jaar oud. Hy het aanvanklik die plaasskool te Wildebeeshoek besoek en daarna die skool van die heer Louis te Pretoria. Hy was ook nog in een of meer ander skole in die…

Die Boerevolk: Geskiedenis en 1902

OPINIE – GELOFTEFEES: Dit sal hierdie jaar die 176ste jaar wees wat hierdie Volk saamtrek, elkeen op sy eie manier, met sy eie sieninge en eiesinnigheid. Elke keer as hierdie dag aanbreek, is die Volk, moontlik dan ook net die wat nie ‘n identiteitskrisis beleef nie, gereed om deel te neem aan ‘n program wat wissel van ‘n erediens tot…

Transvaal Transvaal My Geliefde Land

VIDEO – Gedurende die Anglo-Boereoorlog het meer as 6200 buitelandse vrywilligers aan die kant van die Boere geveg. Die vrywilligers het ongeveer ‘n honderd Russe ingesluit. Dit was natuurlik lank voor die kommunistiese oorname in Rusland, voor die vervolging van christene in die land en die daaropvolgende Koue Oorlog tussen die Ooste en Weste. In die video hierna word ‘Transvaal…




Namecheap