SLEUTELWOORD ARGIEWE: Gesekwestreer


Carina Papenfus – Wat is die feite oor Flippie?

KAAPSTAD – Wie is Carina Papenfus? Papenfus, sekretaris van The Freedom Trust, ’n organisasie wat na die belange van vroue, kinders en gestremdes omsien, het ses maande gelede by die trust aangesluit. Sy dien ook in ’n reeks soortgelyke instellings en organisasies, het sy gister gesê. Sy werk vrywillig en is nie ’n trustee nie. […]

Carina Papenfus gesekwestreer

ROBERTSON – Carina Papenfus, die menseregte-aktivis en dryfveer agter die Flippie Engelbrecht-saak, was voorheen ’n miljoenêr-eiendomsontwikkelaar en prokureur voordat sy gesekwestreer is en van die prokureursrol geskrap is. Papenfus, wat deesdae in Hermanus woon, het tot 2007 in Johannesburg as prokureur gepraktiseer. Sy en haar man, Hendrik, was ook by ’n eiendomsontwikkelings van miljoene rande […]




Virtuele Bier