SLEUTELWOORD ARGIEWE: Geloftedag


BRIEWE: Geloftedag te Balmoral

BRIEWE – Geloftedag op 16 Desember 2015 te Balmoral. Ons gaan vanjaar weer Gelofte na kom by die Balmoral-konsentrasiekampkerkhof. Dit staan in die teken van onderhandelings vir die verkryging van die grond waarop die konsentrasiekamp geleë is en ons wil juis saam bid vir die suiksesvolle afhandeling daarvan. Met die energieke insette van kommandant Willem Ratte en Marius Harding hoop…

Bloedrivier

Gelofte Dag, Die Slag van Bloedrivier op Sestien Desember 1838

BOERE GESKIEDENIS – Die Slag van Bloedrivier is op 16 Desember 1838 naby die Bloedrivier in die huidige Natal, geveg. Sowat 470 Boere, onder leiding van Andries Pretorius, het ‘n ossewalaer beskerm teen tussen 10 000 en 20 000 Zoeloe-impies. Die Zoeloekrygers, onder Koning Dingaan se regering, is aangevoer deur Dambuza (Nzobo) en Nhlela. Op 15 Desember 1838 het die Boere inligting…

WAT EN WAAR: Boere-Republikeinse Geloftedag Program

GELOFTEDAG DINSDAG 16 DESEMBER 2014 – Ons hou op 16 Desember 2014 ’n Gelofte- saamtrek by Philadelfia-ark. h.v. Van der Hoffweg en Charlstraat, Kameeldrift-Wes. By die geleentheid gaan ons ook die Boer-Republikeine- Vryheidsmanifes in ontvangs neem en ook vrystel. Dit sal die eerste “skote” wees in ons nuwe vryheidstryd om ons Republieke terug te eis. (Kyk uit vir die spandoek…

Bloedrivier

WAT EN WAAR: Geloftefees Datums en Plekke 2014

GELOFTEFEES is jaarliks ‘n groot geleentheid vir die Boervolk met verskeie byeenkomste. Afgesien van die Geloftefees by Bloedrivier, is daar vanjaar weer verskeie byeenkomste. Kontak gerus die onderskeie organiseerders en tref vroegtydig reëlings soos nodig. DIE GELOFTE “Hier staan ons voor die heilige GOD van hemel en aarde om ‘n gelofte aan Hom te doen dat as Hy ons sal…

Bloedrivier

Die Boer se Gelofte

Die Gelofte (Afrikaans) “Hier staan ons voor die heilige GOD van hemel en aarde om ‘n gelofte aan Hom te doen dat as Hy ons sal beskerm en ons vyand in ons hand sal gee, ons die dag en datum elke jaar as ‘n dankdag, soos ‘n sabbat sal deurbring, en dat ons ‘n huis tot Sy eer sal oprig…

Hein Boonzaaier kry ontslag weens ‘gebrek aan getuienis’

Mnr. Hein Boonzaaier, een van die aangeklaagdes in die sogenaamde “Bloemfontein-4-terreursaak” het vandag ontslag gekry in die Bloemfonteinse landdroshof weens ‘n gebrek aan enige getuienis teen hom. Die staat het…




Namecheap