SLEUTELWOORD ARGIEWE: Sentraal-Transvaal


Beweerde Skietongeluk eis Bekende in Boerekringe

NIGEL – Die gemeenskap is in skok na die raaiselagtige dood van Jacobus Andries Nortje (62) wie se liggaam op 29 Januarie met ‘n skietwond in die nek gevind is. Andries (Dries) was veral bekende onder die boeregemeenskap en het saam met sy vrou Ina, (‘n onderwyseres by Nigel High School), op ‘n plaas in die Klipfontein-distrik buite die dorp…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Duisende Buitgemaak Tydens Nedbank Roof

NIGEL – Luidens adjudant offisier Madeleine von Wielligh polisiewoordvoerder, het ‘n groep van ongeveer 12 boewe die twee sekuriteitswagte oorrompel, vasgebind en met vuurwapens in ‘n voertuig aangehou. Die voorval het op Dinsdag 9 Februarie in die vroeë oggendure by Nedbank Angelo Mall in Sentraal-Transvaal plaasgevind. Onderwyl die wagte deur ‘n kleiner groep rowers aangehou is, het die ander deur…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Pantser Baadjie Red Man se Lewe Tydens Aanval

AANVALLE, PRETORIA – Wicus Scheepers (49) se koeël­vaste baadjie het Saterdag in die vroeë oggendure sy lewe gered toe hy twee keer in die rug geskiet en met ’n mes aangeval is. Wicus het tussen 00:00 en 01:00 wakker geword toe een van sy honde begin knor. Sy vrou, Adrie (41), het gesê hy moet sy koeëlvaste baadjie aantrek. Die…

byl aanval

Visserman van Brakpan met Byl Aangeval

AANVAL, BRAKPAN – ‘n Visserman van Brakpan in Sentraal-Transvaal is Vrydagoggend omstreeks 11:00 met ‘n byl aangeval in die omgewing van die Danie Taljaard Park, Benoni. Die visserman wat versoek het om anoniem te bly het gaan ondersoek instel na ’n visvang plek by Danie Taljaard Park. Hy het glo stilgehou toe hy ‘n ander man met ’n kano op…

Grond Onteiening Wetsontwerp Aanvaar

PRETORIA – Die Wetsontwerp op Onteiening is Dinsdagoggend na maande van besprekings deur die portefeuljekomitee oor openbare werke aanvaar, grond wat bekom is voor 1913 is nie deel van die nuwe wet nie. Die DA en UDM het egter hul teenkanting teen die wetsontwerp uitgespreek. Die DA se naasgrootste beswaar is die definisies vir eiendom en onteiening. Die DA se…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Die Hittegolf is Weer Oppad

PRETORIA – Inwoners van die noordelike dele van Sentraal-Transvaal en Noord-Transvaal word aangeraai om voorsorgmaatreëls te tref vir die hittegolf. Bly uit die son, drink baie water en vermy strawwe oefening. Temperature tussen 35 °C en 37 °C word vir dele van Sentraal-Transvaal (Gauteng) voorspel, terwyl temperature tot 36 °C sal styg in Noord-Transvaal (Limpopo). Pretoria, Ellisras (Lephalale) en Warmbad…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Man Geskiet, Vrou en Kinders Ongedeerd

AANVAL, KEMPTONPARK – ‘n Man (40) is geskiet in sy bolyf tydens ‘n huisbraak omstreeks 02:00 Donderdag oggend, in Majuba Straat,  Van Riebeeck Park, Sentraal-Transvaal. Volgens kaptein Lesiba Molokomme, polisie woordvoerder van Norkem Park SAPD het die eienaar van die huis voetstappe gehoor en ondersoek gaan instel. Die aanvallers het hom oorval en geskiet. Die slagoffer is na die hospitaal…

Brakpan Offisier en Pa Vermoor Terwyl Hy Visvang

AANVAL, BRAKPAN – Coert Jordaan (39) van die EMPD Berede Eenheid is Woensdag, 27 Januarie vermoor terwyl hy vis gevang het op Aston Lake, in Springs van Sentraal-Transvaal. Hy laat sy vrou en drie-jarige dogter agter. Hoewel Jordaan ‘n inwoner van Brakpan is, was hy deel van die Ekurhuleni Berede Eenheid gebaseer in Petit. Coert was die betrokke dag blykbaar op verlof en…




Namecheap