Front Nasionaal en EFF hof toe oor verkiesing-registrasiefooi
JOHANNESBURG – Die Economic Freedom Fighters (EFF) sal die Noord-Gautengse hooggeregshof in Pretoria nader op Dinsdag om die verpligte registrasie fooi wat politieke partye moet betaal om aan die verkiesings deel te neem uit te daag. Front Nasionaal het hulle ondersteuning bygevoeg aan die saak deur by die hof hulleself te registreer as ‘n vriend van die hof. Politieke partye…