SLEUTELWOORD ARGIEWE: Front Nasionaal


BRIEWE: Terugslag vir Afrikaans by Maties

BRIEWE – “…want as daar by Elsenburg toegegee is, soos wat by UWK toegegee is oor die standbeeld van Cecil John Rhodes, sal dit nie die laaste toegewing wees nie. Die deur sal oopgestoot wees vir net nog meer eise en nog meer toegewings totdat daar by elke universiteit in Suid-Afrika toegegee word tot op die punt dat ons nie…

WAT EN WAAR: Kerkstraat Bom Ontploffing Herdenking 20 Mei 1983

PRETORIA – Omstreeks 16:30 nm op Vrydagmiddag 20 Mei 1983 ontplof ‘n kragtige motorbom naby die SA Lugmaghoofkwartier in Kerkstraat, Pretoria van Sentraal-Transvaal. Die bom is geplant deur Aboobaker Ismail van die ANC se militêre vleuel, Umkhonto we Sizwe. Die feit dat die bom gestel is om af te gaan gedurende spitstyd laat min twyfel daaroor dat die veiligheid van…

PERSVERKLARING: Klag van Vandalisme Teen Vise Kanselier

PERSVERKLARING – Front Nasionaal het gisteroggend ‘n kriminele klag van vandalisme aanhangig gemaak teen die Vise Kanselier van die Universiteit van Kaapstad, dr Max Price, by die Kaapstad Sentraal Polisiekantoor in Buitengracht. Saaknommer 453/4/2015 Dit volg op die beoogde verwydering van die standbeeld van Cecil John Rhodes vanaf die Universiteitskampus later vandag, nadat studente van die Universiteit vroeër vanjaar betoog…

PERSVERKLARING: FN Bied Volle Ondersteuning aan Sunette

PERSVERKLARING – Front Nasionaal bied volle steun aan Sunette Bridges – beroep op lede om aktief deel te neem aan versetaksie Front Nasionaal het volle steun gebied aan die aktivis, Sunette Bridges, in haar beplande versetaksie teen die verwydering van die standbeeld van Paul Kruger op Kerkplein in Pretoria.. Die versetaksie is terselfdertyd ‘n oproep op eenheid onder endersdenkende individue…

Ware Bedreigings en Ware Oplossings

Tydens die pasafgelope nasionale verkiesing het Afrikaners weer gewys wie hulle as hul grootste bedreiging beskou. Dit is natuurlik die ANC. Dié groot magtige party moet net gestop word is die antwoord wat jy by ‘n groot meerderheid Afrikaners sal kry as jy vir hulle vra wat die kriteria is wat hulle in politieke besluitneming […]

Gauteng-Provinsie Sloop 10 Historiese Geboue in Johannesburg

‘n Wes-Kaapse lid van Front Nasionaal, me Franci Kunneke, het dit gister onder die aandag van die party gebring dat die Gauteng-provinsie reeds die besluit geneem het om 10 historiese...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

FN-Lede Dreig om Kommunistiese Vlag voor DKD te Verbrand

Front Nasionaal het sy wanhoop uitgespreek oor die departement van korrektiewe dienste se gesloer met Clive Derby-Lewis se mediese parool. “Ons kom nou naby aan die 21-dae-ultimatum wat aan die...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Om te Stem of Nie te Stem Nie?

deur Dan Roodt Hou van Dan Roodt se Facebookblad Vandat ons nuwe politieke party Front Nasionaal gestig is, word ons geweldig aangeval, veral van regs en verregs. Die Vryheidsfront Plus,…