SLEUTELWOORD ARGIEWE: Fratsongeluk


Angsoomblikke toe Reuse Muur Val

BLOEMFONTEIN – Die fratsongeluk het gebeur terwyl Liané Geldenhuys (19), ’n gr. 11-leerling aan die Hoërskool Sentraal in die Rosestad op Maurece van Niekerk (43), se Horse Valley buite Bloemfontein in die Oranje Vrystaat perdgery het. Liané en haar ma, Linda Geldenhuys, het Woensdagmiddag gekyk hoe Nadine perdry. Daar was angsoomblikke toe ’n reuse-betonmuur omstreeks 17:12 op Liané, en Maurece…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Man Skok Dood en Twee Erg Verbrand

KAAPSTAD – ’n Fratsongeluk met ’n wipkraan het die lewe van ’n jong man geëis en nog twee ander erg verbrand gelaat. Harmse Smith het gewerk vir Erdvark Engineering, ’n maatskappy in Trawal wat landbou-toerusting en -implemente vervaardig. Volgens kaptein F.C. van Wyk, ’n polisiewoordvoerder, was Smith een van vyf werkers wat naby ’n wynkelder in Klawer gewerk het. Daar…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Vyfjarige Sterf toe Reuse Vis Haar op Boot Tref

FLORIDA – ’n Vyfjarige meisie is dood nadat ’n yslike steurvis uit die Suwanneerivier gespring en haar getref het toe dit op haar gesin se boot beland het. Jaylon Rippy van Florida se ma, Tanya, en haar broer, Trevor (9), is ook in die fratsongeluk beseer. Hulle is na ’n hospitaal gebring. Dit is die eerste keer dat iemand op…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Leerlingbestuurder Ry Perongeluk sy Vrou Dood

ENGELAND – ’n Man van 84 jaar wat leer bestuur het, het per ongeluk sy vrou doodgery nadat sy uit die motor geklim het om die remligte na te gaan. Thomas Maycroft het ten tyde van die ongeluk net sy leerlinglisensie gehad en het nog nooit die Peugeot bestuur wat sy vrou gereeld bestuur het nie. Volgens hom was sy…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Sewejarige Versmoor na Fratsongeluk

BETHLEHEM, ORANJE VRYSTAAT – ’n Sewejarige seuntjie het vroeër die week tragies in ‘n fratsongeluk gesterf toe hy by sy skool in ’n gat wat vir ’n swembad gegrawe is, geval het. ’n Hoop sand het na wat verneem word bo-op hom ingeval. Die 7-jarige graad 1 leerling aan die Caritas-kollege in die dorp, Markus de Klerk, is Donderdagmiddag met…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Namecheap