SLEUTELWOORD ARGIEWE: Frans Cronjé


SAIRR: Regstellende Aksie Maak Babas Dood

SUID-AFRIKA – Die Suid-Afrikaanse Instituut vir Rasseaangeleenthede, het hom uitgespreek teen regstellende aksie en aanbeveel dat dit geskrap behoort te word. Swart ekonomiese bemagtiging het gelei tot ongekwalifiseerde mense wat in posisies aangestel is waarvoor hul onbevoeg was. Arm en kwesbare gemeenskappe het daaronder gely. Die drink van besmette kraanwater het tot die dood van drie babas, tussen die ouderdomme…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Wie Moet Skuld Kry vir Land se Toestand?

RUBRIEK – Die kernargument van Frans Cronjé se rubriek verlede week – dat “dom, wit, regse rassiste” (of is dit wit, dom, rassistiese regses of regse, dom, rassistiese wittes?) se “onverskilligheid jeens swart lyding tot ’n tweede revolusie kan lei” – bevat, met alle respek, ’n hele paar aanvegbare stellings. Wie presies is hierdie “rassiste” […]

Frans Cronjé sit die pot mis – Die Boerevolk skuld niks

RUBRIEK – Frans Cronjé se patetiese gekruip in Rapport en sy opinie dat Afrikaners vir kamma-sondes moet betaal, het hewige reaksie ontlok. Frans het klaarblyklik ‘n Wit Skuldgevoel wat spruit uit ‘n oordosis indoktrinasie deur die regering en media. Van wanneer af is dit ‘sonde’ om aan iemand werk, kos, klere en verblyf op jou […]

Suid-Afrika 2024 en die Volkstaat-konsep

RUBRIEK – Die meeste meningsvormers se visiere is stewig gerig op die 2014 algemene verkiesing. In die wêreld van risiko-ontleding is 2014 egter reeds ou nuus. Risiko-ontleders se aandag is gespits op gebeure en moontlike scenario’s wat oor ’n dekade van vandag gaan afspeel. Dr. Frans Cronjé, uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Instituut van Rasseverhoudinge […]


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Só verraai die DA volgelinge met SEB

RUBRIEK – Die meeste lesers van dié rubriek is waarskynlik wit, Afrikaanssprekend, middelklas en hardwerkende belastingbetalers. Sou hulle stem, is dit waarskynlik vir die Demokratiese Alliansie (DA) omdat hulle glo dié party bevorder hul belange beter as enige ander party. Hul steun is waarskynlik een van die groot redes waarom die DA die laaste tyd […]


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Virtuele Bier