SLEUTELWOORD ARGIEWE: Frankryk


Mig-29

VIDEO: Russiese Tuig Neergeskiet, Die Laaste Ding nou Nodig

RUSLAND - Die neerskiet van ’n Russiese vegvliegtuig deur Turkye is inderdaad die laaste ding wat nou nodig is na die onlangse terreuraanvalle in Parys, Frankryk.

Dit is die mening van Saj- jan Gohel van die Asia­­-­Pacific Foundation, ’n veiligheids en intelligensiedinkskrum in Londen. Volgens hom is daar hoop dat Rusland ’n alliansie met Frankryk en die VSA sal vorm teen Islamitiese Staat (IS). Egter gaan die gebeure onnodige spanning veroorsaak wat werklik vermy kon gewees het in die kritieke tyd.


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Polisie Vuur Duisende Skote in Klopjag op Militante

FRANKRYK – Franse polisiemagte het Woensdag in ’n klopjag op ’n swaar gewapende djihad-groep meer as 5 000 skote na en in ’n woonstel in die Paryse voorstad Saint Denis afgevuur. Die klopjag het sewe uur geduur en die gebied is in ’n oorlogsone omskep. Volgens Francois Molins, aanklaer, was dié groep militante gereed om nog aanvalle te begin. Die…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Frankryk vlag

Nog Skote Klap in Parys, Bomdreigemente Ontwrig Vlugte

FRANKRYK – Skote het vroeg Woensdagoggend in Saint Denis in die noorde van Parys geklap terwyl spesiale polisiemagte ’n operasie geloods het om een van die verdagtes in Vrydag se terreuraanvalle in die stad vas te trek. Die operasie Woensdagoggend hou glo verband met die soektog na ’n sogenaamde negende aanvaller, wat glo op vrye voet is. Strate is afgesper…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Frankryk vlag

Oorlog Begin, Frankryk val IS Aan na Parys Terreur

FRANKRYK – Franse vegvliegtuie het lugaanvalle geloods in gebiede in Sirië wat deur die Islamitiese Staat (IS) beheer word. Dit kom terwyl die polisie in Europa se ondersoek ná die terreuraanvalle Vrydag in Parys uitgebrei word. Minstens 132 mense is in die verskeie aanvalle dood, insluitend drie wat Sondag in die hospitaal beswyk het. IS het verantwoordelikheid vir die selfmoordbomaanvalle…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Oorlog, Rusland Gryp in en Franse Bombardeer IS Teikens

RUSLAND – Dit lyk of Rusland die inisiatief neem in internasionale pogings om die konflik in Sirië te beëindig terwyl Amerika nog skarrel om ’n nuwe strategie op te stel. Intussen het Franse vegvliegtuie vestings en ander teikens van die Islamitiese Staat (IS)in Sirië gebombardeer. Terwyl wêreldleiers in New York by die Verenigde Nasies se algemene vergadering  begin saamtrek het,…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

VIDEO: Wrakstuk is van MH370, Bevestig Franse Aanklaers

FRANKRYK – Die aanklaerskantoor in Frankryk het bevestig dat ’n deel van ’n vliegtuig se vlerk wat in Julie op die Reunion-eiland gevind is, inderdaad ’n wrakstuk van die vermiste vlug MH370 van Malaysia Airlines is. Najib Razak, Maleisiese premier, het op 5 Augustus op ’n mediakonferensie reeds beweer die stuk vlerk was ’n wrakstuk van die vermiste Boeing. Dit…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Morne Steyn Word Weer Pa

FRANKRYK – Die oud-Springbok Morne Steyn en sy vrou, Christelle, is ‘n seuntjie ryker. Morne, wat deesdae in Frankryk rugby speel, het die blye nuus die afgelope naweek op Instagram aangekondig. Hul seuntjie se naam is Christean. Morne en Christelle het ‘n seuntjie, Jóvan, wat duidelik baie opgewonde is oor sy kleinboet se koms – Afrikaanse Nuus...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Waarskuwing dat SA Moet Eerder Hernubare Energie Oorweeg

FRANKRYK – Die Wêreldnatuurfonds (WWF) het ’n beroep op die Suid-Afrikaanse regering gedoen om in die lig van klimaatsverandering nooit ’n derde steenkoolkragstasie (die sogenaamde Coal3) goed te keur nie. Louise Naudé, die WWF se nasionale amptenaar belas met klimaatsverandering, het Woensdag in ’n klimaatdebat wat op die Universiteit van Suid-Afrika (Unisa) se hoofkampus gehou is, gevra dat die regering…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Virtuele Bier