SLEUTELWOORD ARGIEWE: FN


Front Nasionaal en EFF hof toe oor verkiesing-registrasiefooi

JOHANNESBURG – Die Economic Freedom Fighters (EFF) sal die Noord-Gautengse hooggeregshof in Pretoria nader op Dinsdag om die verpligte registrasie fooi wat politieke partye moet betaal om aan die verkiesings deel te neem uit te daag. Front Nasionaal het hulle ondersteuning bygevoeg aan die saak deur by die hof hulleself te registreer as ‘n vriend van die hof. Politieke partye…

PERSVERKLARING: Front Nasionaal Missie en Beleid

PERSVERKLARING – Front Nasionaal is ‘n nuwe politieke party wat teen die einde van 2013 gestig is. Die party verklaar dat hulle ‘n party is met die uitsluitlike doel om Selfbeskikking te bewerkstellig vir die Afrikaner. FRONT NASIONAAL MISSIE Die verkrying van die Afrikaner se vryheid binne sy eie onafhanklike land deur middel van die Internasionale wette van selfbeskikking uiteen…




Boerevolk Erfenisbewaring