SLEUTELWOORD ARGIEWE: Flippie Engelbrecht


Questions surround Flippie’s assault

CAPE TOWN – Documents in the possession of the Cape Times raise questions about the sequence of events that left 18-year-old Flippie Engelbrecht blind, and his subsequent injuries after an alleged assault by a farmer and farm manager. Carina Papenfus, the secretary of The Freedom Trust, a farmworkers’ rights NGO, has been advising the family […]

Rietvallei Wines Owner Kills Himself Following Negative Social Media Campaign

Rietvallei’s ‘John B‘ wines have been stocked in Pick ‘n Pay and our sources have confirmed that Johnny Burger was concerned that the negative social media press would lead to his wines being pulled from Pick ‘n Pay shelves. Flippie’s biggest supporter, and most vocal Johnny Burger detractor, was leading something of a crusade on […]

Aangeklaagde in Flippie Engelbrecht-saak pleeg selfmoord

ROBERTSON – ‘n Aangeklaagde in die opspraakwekkende Flippie Engelbrecht-aanrandingsaak, Johnny Burger, het vanoggend selfmoord gepleeg. Burger is die eienaar van die Rietvallei-wynlandgoed op Robertson. Vanoggend het die telefoonlyne gegons soos die skoknuus deur die Breedevallei en elders getrek het. ‘n Polisiewoordvoerder, Andre Traut, wou by navraag slegs sê dat ‘n dossier oopgemaak is ná die […]

Burger het kwaadwillige smeerveldtog teen hom veroordeel

Die wynboer van die Bredevallei wat pas oorlede is, Johnny Burger, se prokureur het vroeër die venyn van die ongetoetste en valse beskuldigings teen sy kliënt oor die beweerde aanranding…

Wynlandgoedeienaar pleeg selfmoord na plaaswerkerklag

Die eienaar van die Rietvallei-wynlandgoed in die Boland, Johnny Burger het selfmoord gepleeg. Burger is daarvan aangekla dat hy die seun van ‘n plaaswerker, die 19-jarige Flippie Engelbrecht vyf jaar…




Namecheap