SLEUTELWOORD ARGIEWE: Europa


Prins Albert en Prinses Charlene

SA Prinses van Monaco word Ma van Tweeling

MONACO – Prinses Charlene van Monaco het die lewe geskenk aan ’n tweeling, ’n dogter en ’n seun, maar net een van die twee sal eendag die troon bestyg. Die tweetjies het blykbaar gisteraand die eerste lewenslig gesien in die Princess Grace-hospitaal, wat na hul oorlede ouma, Grace Kelly, genoem is. Gabriella is twee minute voor haar broer, Jacques, gebore, maar die…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Philae Landing

Ruimetetuig Philae Projek

EUROPA - Die Europese ruimtetuig, Philae, word gereed gemaak om die eerste landingstuig los te laat, wat ’n suksesvolle landing van sy vrag, naamlik die Rosetta, op ’n komeet gaan uitvoer.


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Die Nuwe ‘Regses’ in Europa

deur Leon Lemmer Deesdae is dit in die mode om ANC-gesind of swartkruipend of dan ten minste handevat-geöriënteerd te wees. Om regsgesind in die politiek te wees, is taboe, want…

Arbeid en die verval van die Westerse beskawing

Die voortdurende vraag na goedkoop arbeid is besig om in Europa, Noord-Amerika en natuurlik ook Suid-Afrika die spore van ‘n Westerse beskawing stadig maar seker dood te vee. Tydens ‘n besoek aan die VSA was dit opmerklik dat die hotelskoonmaker van die een of ander arm Sentraal-Amerikaanse land afkomstig was en die taxi-bestuurders van lande […]




Namecheap