SLEUTELWOORD ARGIEWE: Etoll


eToll

Etollstelsel, Lisensieskywe of Brandstofheffing

PRETORIA – Die goeie nuus is dat die e-tolstelsel in ’n volslae mislukking ontaard aangesien net 10% van gebruikers betaal, terwyl die slegte nuus is dat die regering dalk brandstofheffing kan oorweeg in pleks van die lisensieskyf metode. Volgens Wayne Duvenhage, voorsitter van die Bondgenootskap teen Stedelike Tol (Outa), sou die Sentraal-Transvaalse e-tolprojek vandag reeds afbetaal gewees het indien die…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
eToll

Verkeersboetes vir Etol Dalk jou Voorland

PRETORIA – As ‘n kennisgewing in die Staatskoerant wet word is verkeersboetes dalk jou voorland vir ‘n agterstallige e-tolrekening. Die Bondgenootskap teen Tol (Outa) meen dit is presies wat die departement van vervoer probeer regkry in ’n voorgestelde verandering aan die Aarto-verkeerswet. Die kennisgewing adverteer dat mense wat nie tolgeld betaal nie, die Verskeerswet oortree en dat hulle dus beboet…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
eToll

Miljoene van jou Belastinggeld Gaan vir Etoll

JOHANNESBURG – Ondanks Sentraal-Transvaalse grootskaalse weiering om vir die e-tolstelsel te betaal, gaan R123 miljoen van hul belastinggeld tog gebruik word om dit te help finansier. Barbara Creecy, Gautengse LUR vir finansies, het die onthulling Dinsdag in die Sentraal-Transvaalse wetgewer in Johannesburg aangekondig toe sy haar mediumtermynbegrotingsrede gelewer het. Die R123 miljoen is bewillig as Sentraal-Transvaal se 50%-bydrae tot die…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
eToll

Etoll Moet Geskrap Word om Skade aan SA te Voorkom

JOHANNESBURG – Die Sentraal-Transvaalse e-tolstelsel neem sulke “rampspoedige afmetings” aan dat dit nie eens genoeg geld maak om lopende maandelikse uitgawes te dek nie. Dit moet om die rede onmiddellik geskrap word om die skade vir Suid-Afrika te beperk, volgens advokaat Anton Alberts, VF+-woordvoerder oor vervoer. Alberts het Woensdag gereageer op die statistieke oor die e-tolstelsel wat Dipuo Peters, minister…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
eToll

Hof Skrap Glo Beplande Wynland Tolprojek

KAAPSTAD – Die Wes-Kaapse Hooggeregshof het Woensdag die Kaapse stadsraad se hersieningsaansoek om die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (Sanral) se beplande Wynland-projek te skrap goedgekeur. Indien Sanral hiermee wil voortgaan, sal hy van vooraf met ‘n omgewingsimpakstudie moet begin. Die Kaapstadse burgemeester, Patricia de Lille, is baie tevrede met die hof se beslissing. Die regspan van die stadsraad het in Augustus…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
eToll

Etoll nog nie Onwettig Verklaar, Regter Behou Uitspraak Voor

KAAPSTAD – Die besluit of “miljoene mense vir 30 jaar” minstens R59 miljard sal moet opdok aan tolgeld op die voorgestelde N1- en N2-Wynland-tolpaaie berus nou by die Wes-Kaapse hooggeregshof. Die Kaapse stadsraad se hersieningsaansoek om die besluite deur Sanral en die onderskeie ministers van vervoer en omgewingsake oor die Wynland-tolprojek onwettig te laat verklaar, is Dinsdag afgehandel. Regter Ashley Binns-Ward, wat die…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
eToll

Sanral het vir die Publiek en Minister Gelieg

KAAPSTAD – Die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (Sanral) het “die publiek bedrieg” en “leuens aan die minister van vervoer vertel” oor die beoogde Wynland-tolprojek. Advokaat Geoff Budlender SC, vir die Kaapse stadsraad, het Maandag in die Wes-Kaapse hooggeregshof aangevoer dat Sanral se proses van openbare deelname voordat die voorstel om dele van die N1 en N2 as tolpaaie te verklaar aan…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Etoll, Stadsraad het ’n Haelgeweer Benadering

KAAPSTAD – Niemand gaan tolpaaie gratis kry nie, dit maak nie saak of die voorgestelde Wynland-tolprojek R10 miljard of R50 miljard gaan kos nie, dit sal na bewering betaal moet word. Dít was Donderdag die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (Sanral) se verweer in die aansoek in die hooggeregshof om die Wynland-tolprojek onwettig te laat verklaar. Volgens advokaat Bruce Leech SC, vir Sanral, moet…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Boerevolk Erfenisbewaring