SLEUTELWOORD ARGIEWE: Engeland


Vierjarige Dogtertjie Verdrink in die Bad

ENGELAND – ’n Vierjarige dogtertjie in Engeland het verdrink nadat sy ’n speelding in die bad gesoek het terwyl haar ma op die onderste verdieping op die foon gesels. Die kind se ma het haar glo met haar gesig na onder in water van 38 cm diep gevind en sy vermoed die kind het op ’n badmatjie gegly toe sy…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Ouers van Tweejarige Kankerlyertjie Trou in Hospitaal

ENGELAND – Helen en Arun Kumar, ouers van die tweejarige Elsie, het ’n desperate soektog vir ’n bloedskenker aan die gang gesit sodat hul dogter kan bly leef. Elsie se ouers het twee jaar lank behandeling vir onvrugbaarheid ondergaan om haar te kry en hulle was platgeslaan toe sy verlede jaar miëloïed-leukemie kry. Dinge het ’n rukkie lank rooskleurig gelyk…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Leerlingbestuurder Ry Perongeluk sy Vrou Dood

ENGELAND – ’n Man van 84 jaar wat leer bestuur het, het per ongeluk sy vrou doodgery nadat sy uit die motor geklim het om die remligte na te gaan. Thomas Maycroft het ten tyde van die ongeluk net sy leerlinglisensie gehad en het nog nooit die Peugeot bestuur wat sy vrou gereeld bestuur het nie. Volgens hom was sy…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Geboortemerk Begin Babadogtertjie Wurg

ENGELAND – Jasmine Midgley se geboortemerk het begin groei toe sy omtrent ’n week oud is. Haar ouers het haar dokter toe gevat en sy is met brongiolitis gediagnoseer. Op 10 weke het Jasmine skielik baie siek geword en is sy oornag in die Universiteit-hospitaal van Noord Tees gehou. Dit is eers hier waar ’n dokter besef het dat die…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Verskroeide Aard

16 Junie: Dag van Onreg – Verskroeide Aarde

VERSKROEIDE AARDE – 16 Junie is die datum waarop een van die laakbaarste onregte in die geskiedenis van die mensdom gepleeg is. Op dié datum in 1900 het Frederick Roberts, aanvoerder van die Britse invalsmagte in Transvaal en die Vrystaat, sy verfoeilike Proklamasie 5 van 1900 uitgevaardig. Die proklamasie was ‘n erkenning dat die Britse oormag van ‘n halfmiljoen soldate,…

Die Rebellie van 1914 – Vanjaar 100 Jaar Gelede

Piet Rudolph – Die Boerevolk roep in herinnering die smartvolle gebeure wat begin het by Treurfontein (Coligny). Die reg van die Boeresaak wat sy oorspring gehad het by die oorgawe by Vereeniging toe daar heimlik ooreengekom was dat die Boerevolk sy vryheid sal terugneem as Engeland weer iewers in konflik kom. Die konflik hetr gekom met die verklaring van oorlog…

Demokrasie Dien nie Meer sy Doel in die Westerse Wêreld

Regoor die Westerse wêreld word ‘n interessante politieke tendens die afgelope tyd waargeneem. Politieke leiers en regerende partye is toenemend ongewild, maar die landsburgers beskik nie werklik oor die vermoë om die probleem aan te spreek nie. In die VSA daal die steun wat President Barack Obama geniet steeds byna daagliks en is hy nou […]




Namecheap