SLEUTELWOORD ARGIEWE: Economic Freedom Fighters


Front Nasionaal en EFF hof toe oor verkiesing-registrasiefooi

JOHANNESBURG – Die Economic Freedom Fighters (EFF) sal die Noord-Gautengse hooggeregshof in Pretoria nader op Dinsdag om die verpligte registrasie fooi wat politieke partye moet betaal om aan die verkiesings deel te neem uit te daag. Front Nasionaal het hulle ondersteuning bygevoeg aan die saak deur by die hof hulleself te registreer as ‘n vriend van die hof. Politieke partye…

Malema Spreek 60 000 Rooihemde toe

Die Economic Freedom Fighters (EFF) het tot nog toe die grootste byeenkoms van die huidige verkiesingsveldtog gehou toe hul leier, Julius Malema, ‘n volgepakte Mehlareng-stadion in Tembisa, oos van Johannesburg,...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Boerevolk Erfenisbewaring