SLEUTELWOORD ARGIEWE: Durban


Dronkryer Eis Lewe van Fietsryers

DURBAN –  Richard da Silva, voorsitter van die Kingspark-fietsryklub, en Jarred Dwyer, is Sondagoggend deur ‘n voertuig getref terwyl hulle aan die agterkant van ’n groep fietsryers gery het, albei is op die toneel oorlede. Richard is die voorsitter van die Kingspark-fietsryklub. Die voorval het op die Ruth First-deurpad (M4) naby Durban-Noord in Natal plaasgevind. ’n Motor het blykbaar om…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Vermeende Rower val Meters Ver met Fiets

DURBAN – ’n Vermeende rower is in ’n kritieke toestand nadat hy by ’n 25 m hoë afgrond afgetuimel het toe hy op ’n fiets probeer vlug het. Volgens omstanders het die verdagte Maandag glo met ’n televisiestel onder die arm gevlug na ’n beweerde huisroof in Winston Park, Natal. Hy het met die fiets by ’n steil afdraand afgejaag…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

SA Gaan Moontlik Witmielies Invoer vanaf Buiteland

DURBAN – Die eenigste opsie vir Suid-Afrika sal wees om waarskynlik witmielies van Brasilië en Argentinië in te voer weens die droogte. Volgens Jannie de Villiers, uitvoerende hoof van Graan SA, gaan Suid-Afrika tot soveel as 5 miljoen ton mielies moet invoer. Weens die swak rand-dollar-wisselkoers is die Suid-Amerikaanse lande ’n beter oorweging as die VSA. Hy is egter bekommerd…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Natal se Droogtefonds Binne Dae Uitgeput

DURBAN – Die R60 miljoen-gedeelte van die droogtefonds van R114 miljoen wat Natal se departement van landbou en landelike ontwikkeling in November beskikbaar gemaak het, was binne dae in meeste munisipaliteite uitgeput. Volgens Lelethu Manentsa, direkteur van bemarking en kommunikasie by Natal se departement van landbou en landelike ontwikkeling, is dit nie ‘n verrassing nie en ’n aanduiding van Boere…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Mielies

Wilde Spekulasie oor SA se Mieliemark

DURBAN – Wilde spekulasie, veral oor hoeveel mielies volgende jaar ingevoer gaan moet word, is die hoof onderwerp op Suid-Afrika se mieliemark. Moontlike invoer-syfers van tot 7 miljoen ton word op openbare vergaderings bekend gemaak. Die produsente-organisasie Graan SA se jongste vooruitskouing is dat 2,5 miljoen ton in die komende bemarkingsjaar, van begin Mei 2016 tot einde Februarie 2017, ingevoer…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Ingevoerde Toksiese Mielies nie Spoorloos weg

DURBAN – Die ingevoerde wit mielies wat vanuit Meksiko na Suid-Afrika toe ingevoer is, is nie spoorloos weg nie, maar die bestemming kan nie bekend gemaak word nie. Die SA Graan Inligtingsdiens (SAGIS) het reeds vroeg in Oktober berig dat 144 ton wit mielies reeds in die week van 19 tot 25 September in die Durbanse hawe in Natal afgelaai…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Hospitaal

Terminaal Siek Man se Nier na Bewering Per Abuis Weggegooi

DURBAN – Derrick Rodgers (56), ’n sakeman van Durban in Natal, het onlangs ontdek die Netcare St. Augustine-hospitaal het sy nier weggegooi. Volgens hom het die verlies daarvan tot ’n twee maand lange vertraging in sy histologie-verslag en diagnose gelei. Hy meen as hulle dalk vroeër hiervan geweet het, kon sy toestand beter behandel word. Hy is meegedeel dat chemoterapie…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Toksiese Mielies het Spoorloos Verdwyn

DURBAN – Die vraag is het daar werklik meer as 50 000 ton toksiese mielies Suid-Afrika byna ongesiens binnegekom? ’n Prominente en betroubare rolspeler in die graanbedryf meen dat die graan nat en toksies geword het terwyl dit op pad na Suid-Afrika was. Intussen het die mielies, met ’n waarde van sowat R100 miljoen, glo tussen neus en ore verdwyn,…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Namecheap