SLEUTELWOORD ARGIEWE: Droogte


Koffie Gaan Duurder Word Weens Droogte

SAKE NUUS – Koffie gaan vanjaar duurder word weens die droogte wat die gebiede teister waar die wêreld se grootste koffie-oeste vandaan kom. Ondergemiddelde verwagtinge vir reënval in Brasilië se Espirito Santo-staat en in dele van Colombia, die wêreld se twee grootste verbouers van arabica-koffiebone, het die prys van koffie in Januarie met 5% laat styg. Buiten vir ’n kleiner…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Senekal Drooge Krisis Kry Waterverligting

SENEKAL – Senekal en omliggende gebiede in die Oranje Vrystaat wat deur die droogte geraak word sal binne die volgende paar dae waterverligting kry. Volgens Imtiaz Sooliman, van Gift of the Givers, sal vyf vragmotors met gebottelde water Woensdag vertrek vanaf Johannesburg. Sentraal-Transvaal na Senekal. Daar word vandag ‘n samespreking gehou met die rampbestuurspan om vas te stel waarop gefokus…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Water Hulp van Oral vir die Vrystaat Aangery

KOPPIES – Duisende liter water is die naweek deur weldoeners na droogtegeteisterde gebiede in die Vrystaat gebring. Motorfietsryers van Vanderbijlpark, Sasolburg, in die Sentraal-Transvaal omgewing het ook saam gestaan en paar duisend liters water geskenk. Hulle het almal Saterdagoggend by Centurions MCC se kluphuis in Vanderbijlpark bymekaar gekom en die water vervoer na Koppies in die Oranje Vrystaat wat geraak…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Droogte Krisis, Jan Kempdorp Boer se Noodkreet vir Tuingras

JAN KEMPDORP – Dirkie Liebenberg van Jan Kempdorp in die Noord-Kaap het reeds sowat 20 beeste verloor weens die droogte krisis en ‘n inskrywing op Facebook gedeel waarin hy vir tuingras vra. Nadat hy en sy aanstaande skoonpa beeste weens die droogte aan die dood moes afstaan, vra Dirkie al sy vriende en kennisse om as hulle gras sny dit…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Jagters sal Meer moet Opdok Weens Droogte

SPORT – Pryse gaan in vanjaar se jagseisoen baie hoër wees as gewoonlik omdat sekere wildsoorte dalk skaars mag raak as dit nie voor einde Maart reën nie. Die droogte het ‘n groot inpak op die jagseisoen omdat lammers wat nou gebore is, nie groot genoeg sal wees teen die tyd dat hulle gejag kan word nie. Die lammers kry…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Mieliepryse Styg Nogsteeds Weens Ernstige Droogte

SAKE – Maandag het die witmielieprys vir aflewering in Maart met 2,6% gestyg tot ’n rekord van R4 781 per ton terwyl die geelmielieprys met 1,8% tot R3 667 per ton geklim het. Die witmielieprys het in 2015 reeds verdubbel en geelmielies is 70% duurder. Planttyd in die Oranje Vrystaat en Wes-Transvaal is reeds verby. As dit nie binnekort reën…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Kragnetwerk

Zimbabwe Droogte Dalk die Einde van Kariba Krag

ZIMBABWE – Die droogte in Zimbabwe sal dalk binnekort sy hidroëlektriese kragstasie by die Kariba-dam tot stilstand dwing. Kragtariewe in die noordelike buurland sal dan moet styg omdat krag ingevoer sal word, volgens die staatsbeheerde Zimbabwe Elektrisiteit oorsending en verdeling maatskappy (ZETDC). Die hele Suider-Afrika word deur die droogte geraak wat deur die El Niño-weerpatroon veroorsaak word. Kariba wek nagenoeg…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Gevolge van Ernstige Droogte Krisis Raak Almal

BLOEMFONTEIN – Die langtermyn-impak van die landwye verlammende droogte is nie net tot Boere beperk nie  maar die verbruiker gaan dit ook binnekort voel. Volgens die landbou-ekonoom Johan Willemse van die Universiteit van die Vrystaat, gaan dit in 2016 baie  erger wees. Egter waarsku Dan Kriek, president van Vrystaat Landbou, dat daar verantwoordelikheid moet wees wanneer syfers en getalle bepaal…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!