SLEUTELWOORD ARGIEWE: Drooggehuil


David Christie: Kampsmarte

KONSENTRASIEKAMP – Die maanverligte omgewing sien spookagtig daaruit terwyl ek met die pad tussen die rye tente afstap. Die stof plof met elke tree en trap rondom my velskoene, en warrel dan kophoogte op om rondom my lyf se trekwind, my vir n wyle te agtervolg. Ek hoor die kinkhoeskugte wat uit sekere tente opklink, die gesnik van n moeder…




Namecheap