SLEUTELWOORD ARGIEWE: Demokratiese Alliansie


VF behaal historiese oorwinning met stemreg

Die Vryheidsfront Plus verwelkom die aanvaarding van die Wysigingswetsontwerp op die Kieswet ingevolge waarvan alle Suid-Afrikaanse burgers aanstaande jaar in die algemene verkiesings sal kan stem, sê dr. Corné Mulder,…

Afrikaners in buiteland kan nou vir selfbeskikking stem

POLITIEK – In ‘n mediaverklaring het die Vryheidsfront Plus die aanvaarding van die Wysigingswetsontwerp op die Kieswet vandag verwelkom. Dr. Corné Mulder, die Vryheidsfront Plus se hoofwoordvoerder oor binnelandse sake, het gesê dat die wysiging bepaal dat alle Suid-Afrikaanse burgers in die buiteland aanstaande jaar in die algemene verkiesings sal kan stem. Dr. Mulder het […]

Arrogante DA misken Afrikaans

Arrogante DA misken Afrikaans deur Kallie Pienaar, Langebaan: 2013-06-15 23:06 Met verwysing na Ann van Douglas se brief “DA soek skoor in Kleinfontein” (Rapport, 9 Junie): Die DA raak effens arrogant en is in so ’n mate oortuig die wit Afrikaanssprekende gaan vir dié party stem dat hulle nie meer omgee oor hul optrede teenoor die wit kieser, sy taal…

Só verraai die DA volgelinge met SEB

RUBRIEK – Die meeste lesers van dié rubriek is waarskynlik wit, Afrikaanssprekend, middelklas en hardwerkende belastingbetalers. Sou hulle stem, is dit waarskynlik vir die Demokratiese Alliansie (DA) omdat hulle glo dié party bevorder hul belange beter as enige ander party. Hul steun is waarskynlik een van die groot redes waarom die DA die laaste tyd […]


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Namecheap