SLEUTELWOORD ARGIEWE: Delmas


Plaashek

Aanvallers Slaan toe op Delmas Plaas

PLAASAANVAL, DELMAS – Gideon Steenberg (38) en sy vrou, Annetjie (30), is Saterdagoggend vroeg deur drie aanvallers op hul plaas buite Sundra in die Delmas-distrik oorval. Gideon het wakker geword van een van die aanvallers se selfoonflits. Toe hy glo omdraai, het tweer aanvallers langs sy bed gestaan met ’n .38-Special-rewolwer en ’n 9 mm-pistool teen sy kop. Die derde…

Duurder Kalk Laat Delmas Boere Rooi Sien

DELMAS – Skerp stygings in die prys van kalk maak Boere van Delmas in die Oos-Transvaal omgewing moedeloos. Volgens Peet Bezuidenhout het die gemiddelde prys van Calmasil dolomitiese kalk verlede jaar nog ’n kontantprys van sowat R200 per ton bedra het, maar dat die nuwe kontantprys vir dieselfde hoeveelheid kalk nou opgestoot is tot R325 per ton. Die prysstyging het…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Delmas Plaasaanval, Wreed Aangerand en Geskiet

DELMAS – In die jongste voorval is Wimpie Oosterhuis (54), wat naby Delmas in Leandra van Oos-Transvaal boer, en sy vrou Sunet, Woensdagaand op hul plaas aangeval. Jaco Oosterhuis (51), ʼn boer van Delmas, staan vandag langs sy ouer broer se hospitaalbed nadat hy tydens ʼn plaasaanval erg aangerand en geskiet is, sewe jaar nadat Jaco self só ʼn nare ervaring…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Plaasaanvallers Slaan 2 Keer in 4 Weke Toe

Plaasaanvallers het twee keer in vier weke op ’n plaas in Delmas toegeslaan. Die stasiebevelvoerder van die Delmas-polisiekantoor, sê dit is “bisar” dat aanvallers binne vier weke op een plaas...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Tiener in die Nek Geskiet na Plundertog

‘n Sewentienjarige skoolmeisie is in die nek geskiet en beseer in ‘n wraakaanval deur Pakistani-winkeliers. Tientalle betogers het na bewering die mans se winkels geplunder en het paaie met klippe...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Boerevolk Erfenisbewaring