SLEUTELWOORD ARGIEWE: Debat


BRIEWE: Debat, Verpligte Diensplig, Ons Sal Lewe, Ons Sal Sterwe

BRIEWE – Meer as 1 500 lesers het onlangs aan ’n sosialemedia-debat deelgeneem op Facebook en Twitter tydens die vraag of diensplig weer verpligtend moet wees. Hoewel die meerderheid daarteen vasgeskop het en ’n kleiner groep aangevoer het hoekom hulle dit sal steun, het baie huidige én voormalige dienspligtiges ook van hulle laat hoor. Lees hier ’n keur van dié…

Louise Mabille teen Gillian Schutte in debat oor witskuld eerskomende Vrydagaand

Die praag-rubriekskryfster en filosofiedosent by Tukkies, Louise Mabille, pak eerskomende Vrydagaand vir die hiper-polities korrekte Gillian Schutte tydens ‘n debat oor die vraag hoe blankes in die openbare sfeer behoort…

Nou wie’s nou dom, hû?

deur Gustav Venter Dit het onder my aandag gekom… wel eintlik kwetter en kraak die omgewing al vir jare met die onregse mense se selfvoldane stelling dat hulle, dank Vader…

Rooikaart – Speel die Bal en nie die Man as jy debat wil voer

DEBAT – Sommige mense beskik maar net eenvoudig nie oor die vermoë om op ‘n volwasse en respektabele manier te kommunikeer of te debatteer nie. Die eerste tekens van kinderagtigheid en ‘n gebrek aan respektabele leierskap, is wanneer persone met ander oortuigings op ‘n persoonlike vlak beledig of gediskrediteer word, in plaas daarvan om standpunte te debatteer. In rugby word…




Namecheap