SLEUTELWOORD ARGIEWE: De la Rey


Die Rebellie van 1914 – Vanjaar 100 Jaar Gelede

Piet Rudolph – Die Boerevolk roep in herinnering die smartvolle gebeure wat begin het by Treurfontein (Coligny). Die reg van die Boeresaak wat sy oorspring gehad het by die oorgawe by Vereeniging toe daar heimlik ooreengekom was dat die Boerevolk sy vryheid sal terugneem as Engeland weer iewers in konflik kom. Die konflik hetr gekom met die verklaring van oorlog…

Ons Herdenk – Vooraand Vrede van Vereeniging: 31 Mei 1902

PIET RUDOLPH – Vandag, 30 Mei 2014. Herdenk ons die gebeure by Vereeniging, 112 jaar gelede. Die worstelstryd van die twee klein Boere-Republieke teen die magtigste Britse Empire was haas op ’n einde. Vir bykans drie lange jare het die Boerevolk n meedoënlose maar verlore stryd gevoer vir die onafhanklikheid van Transvaal en die Vrystaat. Dit moes toe vir elke…

Musiek Video – Bok van Blerk

Hier volg ‘n paar musiek video’s deur Bok van Blerk vir u luistergenot. De la Rey Tyd om te Trek Afrikanerhart Die Kaplyn Land van Melk en Heuning Ons vir jou Suid-Afrika   NOTA: Luister al die video’s na mekaar of kies ‘n spesifieke video uit die opsies onder hierdie video. Besoek Bok se webtuiste




Boerevolk Erfenisbewaring