SLEUTELWOORD ARGIEWE: David Christie


Gedig: Boere Kind

BOERE KIND Op erf deurdrenk met Boerebloed, onder stof, pol en kluit roep die stemme van die Boerekind, roep dit luid daaruit In die stilte klank……. wanhoop en smart die roepstem van die kind deurboor my kloppend Boerehart in die ritsel van die wind Waar bome deur die kopend bars Daar grafsteen tog moet staan die gruis en klip onder…

David Christie: Kampsmarte

KONSENTRASIEKAMP – Die maanverligte omgewing sien spookagtig daaruit terwyl ek met die pad tussen die rye tente afstap. Die stof plof met elke tree en trap rondom my velskoene, en warrel dan kophoogte op om rondom my lyf se trekwind, my vir n wyle te agtervolg. Ek hoor die kinkhoeskugte wat uit sekere tente opklink, die gesnik van n moeder…

Gedig: Wil

‘n Gedig deur David Christie Wil in my oë weerkaats jou strewe uit my hande werk getrou diensbaar, voluit vrywillig verplig in daad en saak my Volk vir jou!!

The Afrikaner Domination of the Boers: How it was Constructed

OPINION – The following, I hope, will be an informative explanation contrasting and outlining the difference between the once notable historical differences between the two main White Afrikaans speaking groups as I have discerned from spending time examining the history of the groups and the region in question.

PERSVERKLARING – Boervolk teen die Vernietiging van ons Erfenis

PERSVERKLARING: Ek plaas graag die persverklaring na afloop van ons vergadering met die koning van die Barolong in Mafeking. Ons erken die soewereiniteit van die Tswana-volk onder die koningskap van die Barolong-koning. Die Boervolk erken derhalwe die daargestelde grensgebiede soos ooreengekom tussen die Baralong en die Zuid Afrikaanse Republiek (ZAR) gedurende die 1880’s. Dit is met respek en eerbied dat…

Stemme van Stomheid

NOORD-TRANSVAAL – Op 22 Junie 2013 het daar n Volksvergadering plaasgevind waarby verskeie organisasies en Boere betrokke was. Op selfde vergadering is dringend bespreek wat die pad vorentoe sou wees vir die behoud en voortbestaan van die Boerevolk. Onder bespreking was onder andere ons erfenis gebiede wat natuurlik die konsentrasie kamp kerkhowe insluit en het dit aan die lig gekom…




Namecheap