SLEUTELWOORD ARGIEWE: Daling


Oliepryse Daal Nogsteeds

SAKE – Die prys van Brent-ruolie het tot onder $28 per vat gedaal, die eerste keer sedert November 2013, en het Maandagoggend omstreeks 07:20 steeds op net $28,63 verhandel. Wêreldoliepryse hou aan daal, hoewel Suid-Afrikaners weens die swak rand nie die volle voordeel daarvan by die vulstasie kry nie. Die olieprys se daling Maandagoggend van tot 4,4% is omdat die…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Brandstof

Brandstofdaling word Dalk nie Gou Weer Gesien die Jaar

SAKE – Woensdag is brandstof 3c per liter af en tot 76c per liter op diesel, dis dalk die laaste brandstofprysdaling vir ’n lang tyd. Die prys van Brent-ruolie het Dinsdagmiddag op $37,33 per vat gestaan, selfs te midde van die spanning tussen Saoedi-Arabië en Iran. Dit ná ’n korstondige styging van 4,6% tot $38,33 per vat Maandag. Diplomatieke bande…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Brandstof

Moontlike Brandstof Daling vir die Nuwe Jaar

PRETORIA – Met die nuutste besonderhede van die Sentrale Energiefonds vir brandstofprys blyk dit dat petrolvoertuie na verwagting net sowat 3c per liter minder gaan opdok. Dieselvoertuie ’n daling van tussen 73c en 76c per liter, na gelang van die swaelinhoud. Daar kan nog egter verandering plaasvind oor die volgende vier dae na gelang van hoe die rand vaar. In…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Brandstof

Brandstofprys, Geen Bonus by Vulstasie die Desember

SAKE –  Die brandstof- of dieselprys sal dalk nie veel van ’n invloed op jou keuse hê om of tuis te bly of op vakansie te gaan nie, want dit lyk asof brandstofpryse in Desember byna onveranderd gaan bly. En dit kos ondanks verskeie stygings en dalings vanjaar steeds ’n paar sent minder as in Desember 2014. Met minder as…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Namecheap