SLEUTELWOORD ARGIEWE: Dagstuk


Vader is Almagtig!

DAGSTUK – Kom ons kyk hoe Almagtig is ons Vader. Kyk hoe het Hy deur die geslag van Adam tot Noag vir ons voorspel, hoe Hy ons sal verlos en red! Adam: Man of Mens Set: Aangestel (appointed), bemagtig (possess) Enos: Sterfling (mortal man), swak (feeble), verganklik (frail) Kenan: droefheid en smart (sorrow) Mahalálel: Die Geseënde God (Elohim), (The blessed…

Die Grootste Sonde

DAGSTUK – Vandag het ek ‘n vraag: Watter sonde is dan die grootste? Rook, drink, skinder, hoerreer, vuiltaal, ooreet, afgunstig, moord, twis, haat, onvergewings-gesindheid, tweedrag en daar is baie meer. Hier is net ‘n paar van dit. Mense is so lief om sonde in katogorieë te plaas en te oordeel. Soos iemand wat rook – is dit die grootste sonde?…

Moenie Vrees Nie

DAGSTUK – Wanneer jy so met mense gesels, en die huidige situasie in die land kom ter sprake, dan is daar een ding wat weer en weer na die oppervlak toe kom. Almal leef daarmee saam – en blykbaar is dit maar net die manne wat saam rugby kyk wat vir ‘n wyle daarvan vergeet – en word daar oor…

Die Skepping Wag Met Reikhalsende Verlange…

DAGSTUK – Wanneer mens so op die nuus hoor op die beeldradio sien, in die koerante lees – en ook hier op die sosiale media van al die afguns, die jaloesie, die geweld en misdaad, en die moord op ons mense, dan kan mens nie anders om te weet dat daar iets ernstig met ons samelewing verkeerd is nie. Dit…




Boerevolk Informasie