SLEUTELWOORD ARGIEWE: Cyril Ramaphosa


Vakbonde Meen Cyril moet SA se Nuwe President wees

MIDRAND – Minstens vyf van Cosatu se grootste en invloedrykste vakbonde wil hê adjunkpresident Cyril Ramaphosa moet Suid-Afrika se volgende president word. DiE vyf vakbonde het gister op Cosatu se nasionale kongres in Midrand, Sentraal-Transvaal van die verhoog af bevestig dat dit na bewering ’n lang tradisie in die ANC is dat die adjunkpresident die president opvolg. En volgens hulle…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Belastingbetalers, Jy het Betaal vir Cyril Ramaphosa se Vlug Japan toe

SAKE – Die Gupta-familie se splinternuwe Bombardier Global Express 6000 luukse straler en dié se bemanning is verlede week op die nippertjie deur ‘n veiligheidsklaring gedruk sodat dit gereed kon wees om adj.pres. Cyril Ramaphosa en ’n regeringsafvaardiging na Japan toe te kon vervoer. Teen die internasionale gemiddelde verhuringstarief van sowat $9 000 per vlieguur vir só ’n vliegtuig, het…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Boere-Afrikaner Volksraad kry Antwoord van die Regering

PRETORIA – Die Boere-Afrikaner Volksraad het in Pretoria bekend gemaak dat die regering ingewillig het om met die Volksraad in gesprek te tree. Dit volg na maande-lange pogings van die Volksraad om met die regering in gesprek te tree oor die selfbeskikking van Afrikaners ingevolge die Suid-Afrikaanse konstitusie, wat bepaal dat selfbeskikking ‘n opsie in Suid-Afrika is vir volke wat…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

PERSVERKLARING: BVR – Misbruik van die Voortrekkermonument

PERSVERKLARING: Misbruik van die Voortrekkermonument. Die Boere-Afrikanervolksraad maak ten sterkste beswaar teen die misbruik van die Voortrekkermonument vir ANC-politieke doeleindes. Die Bestuur van die Monument se goedkeuring vir die hou van ‘n vergadering onder leiding van die ANC se Cyril Ramaphosa is des te meer verwerplik omdat die ANC die ekstrak van haat teen die Boere-Afrikanervolk en die ideale van…

‘Polisie het nie namens Lonmin by Marikana Opgetree nie’

Brigadier Adrian Calitz, het ontken dat die polisie-operasie by op 16 Augustus 2012 te Marikana daarop gemik was om die staking deur Lonmin-mynwerkers te beëindig. Calitz was die polisie se...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Namecheap