SLEUTELWOORD ARGIEWE: Coligny


Boere wat Saamstaan Vind Gesteelde Voertuig

COLIGNY – ’n Voertuig wat Woensdagoggend in ’n rooftog in Coligny, Wes-Transvaal, gesteel is, is gou teruggevind danksy die WhatsApp-groep van Boere in die omgewing. Volgens Piet Pretorius was sy vrou, Ansie, vroegoggend by haar werk by die onderneming Tau Rollemeule. Omstreeks 07:00 is ’n vrag afgelaai, toe kom ’n gewapende man en sy makker daar in. Volgens Pretorius het…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Bejaardes

Coligny Aanval, Bejaarde Aangerand

COLIGNY – Peet Nortjé (76) wat Woensdag op ʼn kleinhoewe in Wes-Transvaal deur vier aanvallers oorval en erg aangerand is, is so getraumatiseerd dat hy nog nie ʼn polisieverklaring kon aflê nie. Volgens sersant Kelebogile Moleko, woordvoerder van die polisie, het die voorval omstreeks 16:45 op die plaas Kareebosbult buite Coligny plaasgevind. Vier aanvallers het glo twee werkers op die…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Die Rebellie van 1914 – Vanjaar 100 Jaar Gelede

Piet Rudolph – Die Boerevolk roep in herinnering die smartvolle gebeure wat begin het by Treurfontein (Coligny). Die reg van die Boeresaak wat sy oorspring gehad het by die oorgawe by Vereeniging toe daar heimlik ooreengekom was dat die Boerevolk sy vryheid sal terugneem as Engeland weer iewers in konflik kom. Die konflik hetr gekom met die verklaring van oorlog…




Namecheap