SLEUTELWOORD ARGIEWE: Ceres


Vrugtestaking, Stoor aan Brand Gesteek

CERES – Altesaam sewe verdagtes is vir openbare geweld en brandstigting in hegtenis geneem toe ’n staking van bykans twee weke lank by Ceres Fruit Growers (CFG) ’n gewelddadige geraak het en ’n pakmateriaal stoor afgebrand is. CFG se produksie is tot stilstand gebring, hulle kon sedert verlede Maandag net ’n paar vraghouers met vrugte onder polisie-begeleiding vervoer. Sowat 800…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Plaasarbeid

Ceres, Droogte kan Groente en Vrugte Knou

CERES – Vrugte en groenteboere by Ceres beleef een van die droogste winters die afgelope 50 jaar, en reken aartappel en uieproduksie kan met 30% ingekort word. Mnr. Jan du Toit van Remhoogte Boerdery, Ceres, wat met appels, pere en uie boer, het bekend gemaak dat  in sy boerdery gaan hulle vanjaar 30% minder uie produseer vanweë ’n watertekort. Dis…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Polisielede Monitor Staking in Witzenberg

WITZENBERG – Swaar gewapende polisielede is vandag in Witzenberg, Wes-Kaap ontplooi waar minstens 500 werknemers van Ceres Fruit Growers (CFG) al byna ʼn week lank staak. Hulle het nog nie die aanbod van ʼn verhoging van 7,5% aanvaar nie. Inwoners van naburige dorpe, van wie die meeste in Cosatu- en EFF-klere geklee is, het hulle by die vaste en seisoenale…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Plaashek

Meer as Duisend Plaaswerkers Staak nog in Ceres

CERES – ’n Plaaswerkerstaking waaraan meer as 1 000 werkers deelneem het Donderdagoggend vir ’n derde agtereenvolgende dag in die Witzenberg-distrik, Wes-Kaap voortgeduur. Werkers van Ceres Fruit Growers (CFG), wat ook lede van die vakbond Food & Allied Workers’ Union (Fawu) is, staak sedert Dinsdagoggend voor dié fabriek in Ceres om hoër lone. Dominique Swartz-Martin, woordvoerder vir Fawu, het bekend gemaak dat die…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Piramide op Dwergplaneet het Mense Aan die Gons

KAAPSTAD – ’n Berg op die dwergplaneet Ceres wat soos ’n piramide lyk, het mense wat aan samesweringsteorieë glo aan die gons. Dié berg, wat 5 km hoog is, het steil hange wat vanaf ’n relatief egalige oppervlak rys, het Nasa in ’n verklaring gesê. Dié foto’s is pas uitgereik nadat die ruimtetuig Dawn, wat so groot soos ’n trekker is…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!