SLEUTELWOORD ARGIEWE: Buiktifus


Drie Buiktifus Gevalle in Kaap Aangemeld

KAAPSTAD – Drie gevalle van buiktifus is blyknaar in die Wes-Kaap aangemeld, twee van die pasiënte is meisies van nege en 10 jaar oud in Kaapstad, die derde pasiënt is ’n 52-jarige man van die Kaapse wynlande. In sommige van die gevalle het die mense onlangs na geaffekteerde gebiede soos Zimbabwe gereis. In Sentraal-Transvaal is ’n 27-jarige Malawiese vrou op…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Nog Twee Buiktifus Gevalle Aangemeld

JOHANNESBURG – Nog twee mense is met Buiktifus gediagnoseer, buiktifus is ’n hoogs aansteeklike siekte en versprei deur kos of water. Die twee Zimbabwiese vroue word met antibiotika in die Dr. George Mukhari-hospitaal in Pretoria, Sentraal-Transvaal behandel. Die vroue, onderskeidelik 27 en 38 jaar oud woon in Johannesburg en is blykbaar middel verlede week in die hospitaal opgeneem. Die ouer…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Buiktifus, Een Sterfte Aangemeld in Johannesburg

JOHANNESBURG – Volgens die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios) is daar nie ’n buiktifus-uitbreking in Johannesburg van Sentraal-Transvaal nie, maar vier mense is die afgelope twee weke gediagnoseer waarvan een vrou dood is. Volgens Steve Mabona, woordvoerder van die Sentraal-Transvaalse departement van gesondheid, is twee van die pasiënte by die Edenvale-distrikshospitaal behandel en die ander twee by die Charlotte…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Namecheap