SLEUTELWOORD ARGIEWE: Broederbond


Waarvoor Solidariteit se Afriforum Werklik Staan

PRETORIA – “Ek het by Afriforum, die burgerregte-beweging van Solidariteit, aangesluit omdat dié organisasie ’n platform bied vir diegene wat teen rassisme in nuwe gedaantes wil opstaan,” skryf Rabelani Dagada, ’n ekonoom van Wits se sakeskool. So rapporteer Beeld in hul dagblad hierdie afgelope week. “Ek het baie min respek vir rasgegronde organisasies soos die Black Management Forum en die…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Die Vals Priesterdom: Vrymesselary onder SA Kerkleierskap

Deon Swart gesels oor die Broederbond en Vrymesselaars. Suid-Afrikaanse politiek en kerke is vir jare beheer deur geheime organisasies, wat steeds beheer uitoefen oor Afrikaanse kerke en gedenkwaardighede. Die oorspronklike video is reeds gedurende Januarie 2011 vrygestel en kan bestel word vanaf “Trumpet Call”. Hier volg ‘n kort voorskou van die video met die name van enkele Broederbond-dominees. BELANGRIK: Die…

Hoe Joe Slovo die Land Verower het

deur Dan Roodt Hou van Dan Roodt se Facebookblad Onlangs het ‘n biografie uit die pen van die Amerikaanse Jood, Alan Wieder, verskyn met die titel Ruth First and Joe Slovo…

Boikot Naspers is die gevolg van media wat nie verteenwoordigend is nie

Sedert die ontbinding van die ou Nasionale Party slaan die publikasies van Naspers ‘n uit en uit propaganda rigting in wat hom lynreg plaas teen die mense wat hom geskep…




Namecheap