SLEUTELWOORD ARGIEWE: Brits


Mooinooi Moord, Twee Verdagtes Vasgetrek

AANVAL, MOOINOOI – Dr. Steyn Steenekamp (75) se lyk is Sondag op sy plaas Rietfontein buite Mooinooi in Wes-Transvaal gevind. Die polisie het blykbaar twee mans in verband met die moord vasgetrek. Die verdagtes is Dinsdagmiddag in Fochville, sowat 130 km vanaf Mooinooi, vasgetrek. Beide die verdagtes het glo op Steenekamp se plaas gewerk. Volgens majoor Pelonomi Makau, polisiewoordvoerder in…

Bejaarde Vrou op Plaas Oorval en Beroof

AANVAL, BRITS – ’n Bejaarde vrou (83) net bekend as mevrou Steyn is Sondagoggend omstreeks 01:00 op ’n plaas naby Brits in Wes-Transvaal aangeval en beroof. Mevrou Steyn het vroeg Sodagoggend glo iets by die agterdeur van haar kothuis gehoor. Sy wou net opstaan toe drie aanvallers by die agterdeur inkom en die slaapkamerlig aanskakel. Twee het haar met handwapens…

Brits Tehuis het Glo al Lank Niks Warm Water nie

BRITS – Gestremdes en bejaardes in die Sonop-tehuis in Brits, Wes-Transvaal, het glo al langer as drie maande nie warm water nie omdat geisers nie herstel word nie. Afrikaanse Nuus verneem dat gestremdes glo in rolstoele onder koue storte ingestoot word. Die wat kan, kook water in ketels om in warm water te kan bad. Betroubare bronne wat ook vriende…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Man in Arres na Beweerde Poging tot Moord

BRITS – Fanie van der Westhuizen (54) van Wes-Transvaal word van poging tot moord en die rig van ’n vuurwapen op ‘n vermeende dief aangekla. Fanie is op borgtog van R5 000 vrygelaat. Luidens sy verklaring het onbekende mans sy damwal Maandag 11:00 geplunder. Die veiligheidsmaatskappy het hulle verjaag, want die polisie het nie op verskeie oproepe gereageer nie. Omstreeks 15:30…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Ouers ry Onwetend by Dogter se Ongeluk Verby

BRITS – Elzeth Gouws (30) het Vrydagmiddag verongeluk op pad na haar ouers se plaas buite Brits in die Wes-Transvaal. Haar ouers het kort hierna verby die ongelukstoneel gery. Volgens Annatjie Gouws, Elzeth se tannie, het die ongeluk Vrydag tussen 15:00 en 16:00 plaasgevind.  Elzeth was op die R513-pad toe sy vermoedelik reg van voor teen ʼn klein vragmotor gebots…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Padongeluk eis Twee Sussies in Brits

BRITS – Die ouers van twee sussies van Pretoria in Sentraal-Transvaal wat Woensdag saam in ’n motorongeluk naby Brits gesterf het, is “stukkend”. Carli Huyser (19), ’n eerstejaarstudent aan die Noordwes-Universiteit (NWU) in Potchefstroom, en haar suster, Laurie (17), ’n graad 11-leerling aan die Hoërskool Pretoria-Noord, was van Lichtenburg in Wes-Transvaal af op pad huis toe. Leana Labuschagne (19), Carli se…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Rashoop Man Deur Rowers Doodgesteek

RASHOOP – Andries Snyman (59) van Rashoop naby Brits in die Wes-Transvaal is Saterdag omstreeks 03:45 deur rowers doodgesteek met ‘n mes vir sy kontant en selfoon. Terwyl Andries om hulp geskreeu het, het sy seun probeer verduidelik dat hulle werkloos is en niks waardevols besit nie. Die rowers was egter so vasbeslote om die gesin se laaste R30 en enkele…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Buitelanders vra VN om in te Gryp by Voortgesette Aanvalle

BRITS – Buitelandse burgers in die Brits munisipaliteit in Wes-Transvaal het ‘n beroep op die Verenigde Nasies en menseregte-organisasies gedoen om in te gryp by die voortgesette aanvalle op buitelanders in Suid-Afrika. Talle winkels van buitelanders is die afgelope tyd geplunder en volgens een van die eienaars het hy 300-duisend rand se voorraad verloor. Van die buitelanders beweer dat die…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Boerevolk Erfenisbewaring