SLEUTELWOORD ARGIEWE: Briewe


Adriaan Vlok

BRIEWE – Huigelaar Adriaan Vlok Vorige Apartheidsminister van Polisie

BRIEWE – Adriaan Vlok het verlede week ingebel na ‘n radioprogram waarop mnr. Thabo Mbeki se broer die gasspreker was. Vlok sal onthou word as die voetewasser van Frank Chikane, wat hy en sy veiligheidspolisie wou vermoor gedurende die sogenaamde apartheidsjare. Mbeki het onmiddellik wal gegooi en gesê dat hy sy eie voete sal was. Adriaan Vlok was weer vol…

Vrystaat Landskap

BRIEWE: Aan die Boer, Vergewe ons

BRIEWE – Ek is nie ‘n boer nie, ek en my man het ‘n hoewe buite Bloemfontein waar ons met lusern boer en ‘n paar skape het. Vandag was vir my ‘n sieldodende dag. Ons Damara ram Oupa het vandag net gaan lê. Hy het goeie jare gehad en het vir ons baie dragtige ooie gegee. Ek moes hom sleep…

BRIEWE: Wat Behels Lasterlike Woorde op Sosiale Media

BRIEWE – Daar is elke dag tallose mense wat stellings op sosiale media maak wat as rassisties geïnterpreteer kan word, hetsy in kommentaar op nuus, gespreksgroepe of in ander internet-forums, sonder om te besef dat hulle met vuur speel en dat hulle op verskillende maniere aanspreeklik gehou kan word. Rassistiese stellings wat teen blankes gemaak word, is in baie gevalle…

BRIEWE: Jacob Zuma se Verskuilde Agenda Gaan Hom nog Duur te Staan kom

BRIEWE – Jacob Zuma, Suid-Afrika se president is inderdaad bekend daarvoor dat die moeilikheid hom vasklou met sy korrupte aksies en skelm streke. Die Nhlanhla Nene-Des van Rooyen-debakel het egter skade aangerig aan die onwrikbare lojaliteit. Daar hang ‘n donker wolk oor Zuma in die opkomende jaar 2016, in Februarie en Maart sal Zuma se regsadviseurs die skild op verskeie…

BRIEWE: Geloftedag te Balmoral

BRIEWE – Geloftedag op 16 Desember 2015 te Balmoral. Ons gaan vanjaar weer Gelofte na kom by die Balmoral-konsentrasiekampkerkhof. Dit staan in die teken van onderhandelings vir die verkryging van die grond waarop die konsentrasiekamp geleë is en ons wil juis saam bid vir die suiksesvolle afhandeling daarvan. Met die energieke insette van kommandant Willem Ratte en Marius Harding hoop…

BRIEWE: November, die Maand van Protes Teen Plaasmoorde

BRIEWE – Die regering reageer blitsvinnig as studente betoog teen “ ’n luukse” soos klasgeldverhogings by universiteite, maar wil nie plaasmoorde prioritiseer wat mense se lewe direk raak nie. Daarom het AfriForum besluit om November as ’n nasionale maand van protes teen plaasmoorde te verklaar waarin die burgerregte-groep verskeie aksies van stapel sal stuur om onder meer ook internasionale druk op…

BRIEWE: Terugslag vir Afrikaans by Maties

BRIEWE – “…want as daar by Elsenburg toegegee is, soos wat by UWK toegegee is oor die standbeeld van Cecil John Rhodes, sal dit nie die laaste toegewing wees nie. Die deur sal oopgestoot wees vir net nog meer eise en nog meer toegewings totdat daar by elke universiteit in Suid-Afrika toegegee word tot op die punt dat ons nie…

BRIEWE: Debat, Verpligte Diensplig, Ons Sal Lewe, Ons Sal Sterwe

BRIEWE – Meer as 1 500 lesers het onlangs aan ’n sosialemedia-debat deelgeneem op Facebook en Twitter tydens die vraag of diensplig weer verpligtend moet wees. Hoewel die meerderheid daarteen vasgeskop het en ’n kleiner groep aangevoer het hoekom hulle dit sal steun, het baie huidige én voormalige dienspligtiges ook van hulle laat hoor. Lees hier ’n keur van dié…